" I har fået det for intet, giv det for intet " (Matt 10:8)

HJEM  |  OVERSIGT  |  KONTAKT  |  HJÆLP    
Bibelstudier Gratis Kristne Bøger Gratis Kristne e-Bøger Om Os
 



 GRATIS e-Bogs Version af den Afrikaans udgave 6

 

Onse HEER Wie die Geregtigheid van God geword ( II )
- Die Geregtigheid van God wat in Romeine geopenbaar word

 

Annotasie

Die evangelie van die water en die Gees is God se geregtigheid.

Beskrywing

Die geregtigheid van God is deursigtig en is verskillend van die geregtigheid van die mens. God se geregtigheid is binne in die evangelie van die water en die Gees geopenbaar, wat volbring was deur die doop van Jesus wat Hy van Johannes ontvang het, asook Sy bloed aan die Kruis. Ons moet terugkeer na geloof in God se geregtigheid voordat dit te laat is.
Dra u kennis hoekom Jesus verplig was om deur Johannes die Doper gedoop te word? Sou Johannes nie vir Jesus gedoop nie, kon ons sondes nie op Hom geplaas word nie. Johannes die Doper was die grootste man van almal, en die doop wat hy vir Jesus gegee was, was die absoluut vereiste vir God om al ons sondes op Jesus te plaas.
Jesus was gedoop om die wêreld se sondes op Sy skouers te dra, en het Sy bloed aan die Kruis gestort om die loon van die sondes te betaal. Al hierdie waarhede het my verstanding wat ek tevore besit i.v.m. die wedergeboorte heeltemal verander, waar ek slegs in die bloed aan die Kruis geglo het. God het deur hierdie boodskappe u geleer wat Sy geregtigheid behels sodat ons volledig kennis oor dit kon ontvang, en in dit met die hart te glo. Ek dank die Here vir al hierdie seëninge.

Van Die Uitgewer

Die woorde in hierdie boek sal die dors van u hart bevredig. Christene vandag lewe hul lewens sonder kennis van die ware oplossing van hul werklike sondes wat hulle daagliks pleeg. Weet u werklik wat God se geregtigheid is? Ek vertrou dat u aan uself hierdie vrae sal vra en in God se geregtigheid glo wat in hierdie boek geopenbaar is.
God se geregtigheid was altyd in die evangelie van die water en die Gees weggesteek. Maar soos 'n kosbare skat was dit van die oë van godsdienstige volgelinge vir 'n lang tyd weerhou. Gevolglik het baie mense op hul eiegeregtigheid vertroue instede om in God se geregtigheid te vertroue. Daarvoor het Christen dogmas wat geen sin maak nie, die oorheersende gelowe in die harte van gelowiges geword, asof hierdie dogmas God se geregtigheid bevat.
Die Dogma van Predestineer, Regverdigmaking en Geleidelik Heiligmaking is tans die hoof Christen dogmas wat verwarring en leegheid in die siele van gelowiges veroorsaak het. Maar nou kan baie Christene God en Sy geregtigheid werklik leer ken en voortgaan in die versekerde geloof.
"Onse Heer wie die geregtigheid van God geword het" sal u siel met groot verstanding en na vrede lei. Die skrywer is begerig dat u die seëninge van kennis van God se geregtigheid besit. Mag God se seëninge met u wees!


 

 
Free Christian eBooks
    e-Bøger Liste
    Afrikaans udgave 6
 
  • Om denne bog
  •  
  • Indholdsfortegnelse
  •     Hvad er E-Bog?
     
  • Om e-Bog
  •  
  • Hvordan læser man en e-Bog?
  •  
  • FAQs
  •  
  • Download Hjælp
  •     E-Bogs Læsere
     
  • MS Reader 2.0
  •  
  • Acrobat Reader 4.0
  •  

       
    Copyright © 2001 - 2019 New Life Mission. Alle rettigheder er forbeholdt.