(1 Petrus 3:20-22)
“Wat eertyds ongehoorsaam was toe die lankmoedigheid van God eenmaal gewag het in die dae van Noag, onderwyl die ark gereed gemaak is, waarin weinig, dit is agt, siele deur water heen gered is; waarvan die teëbeeld, die doop ons nou ook red, nie as ʼn aflegging van die vuilheid van die vlees nie, maar as ʼn bede tot God om ʼn goeie gewete – deur die opstanding van Jesus Christus - wat heengegaan het na die hemel en aan die regterhand van God is, terwyl engele en magte en kragte aan Hom onderwerp is.”
Deur wat kan ons regverdig gemaak word?
Deur die genade van God
God het ons alreeds geken voordat ons op hierdie aarde gebore was. Hy het ook kennis gedra dat ons sal sondaars gebore word, en sodoende het Hy al ons gelowiges gered deur Sy doop waarby Hy die sondes van die wêreld weggeneem. Hy het alle gelowiges gered en hulle Sy heilige volk gemaak.
Dit is die resultaat van Godse genade. Psalms 8:5 verklaar, “What is die mens dat U aan hom dink?” Die verlostes wie gered is van al hul sondes ontvang Sy besondere liefde. Hulle is Sy geliefde kinders.
Voorheen het ons alleenlik in Sy bloed en die Gees geglo, en voordat ons Sy kinders geword het, en vergunning verkry het om Hom Vader te roep? Ons is sondaars wie in hierdie wêreld gebore was, om tot die ryp ouderdom van omtrent 70 jaar, of 80 jaar te lewe indien ons gesondheid goed was.
Voordat ons van ons sondes skoongewas was, en voordat ons geloof in die evangelie van die doop van Jesus en Sy bloed besit het, was ons onregverdige mense wie verseker in ons sonde gesterwe het.
Apostel Paulus sê weens Sy genade, hy was wie hy was. Op dieselfde manier is dit heeltemal passend vanweë Sy genade, ons is wie ons nou is. Ons dank Hom vir Sy genade. Die Skepper het na die wêreld gekom om ons te red en ons Sy kinders gemaak, Sy besondere mense. Ons dank hom vir die genade van die verlossing van die water en die Gees.
Wat is die rede Hy toegegee het dat ons Sy kinders geword het, as die regverdiges? Wil u graag weet? Is dit omdat ons vir Hom pragtig is, en Hy wil net na ons kyk? Is omdat ons waardig voor Hom is? Of is dit omdat ons goed is? Laat ons oor Sy genade oordink, en Hom dank dienooreenkomstig.
Die rede God ons geskape het, en ons Sy mense gemaak het, is om vir altyd in die Koningryk van die Hemel met Hom kon saam lewe. Dit is die waarheid, God het ons Sy mense gemaak en sodoende ons toegelaat het om vir ewig saam met Hom te kan lewe. Dit is die enigste rede hoekom God ons geseën het met die ewige lewe. Hy het nie ons Sy mense gemaak het, omdat ons goedaardig of skitterend, beeldskoon, meer waardig, of meer deugsaam was nie, in vergelyking met enige van Sy ander skeppings nie. Die enigste rede alleenlik is dat Hy ons lief het.
“Waarvan die teëbeeld, die doop ons nou ook red” (1 Petrus 3:21). “Waarin weinig, dit is agt, siele deur water heen gered is” (1 Petrus 3:20).
Slegs weinig, d.w.s. een in ʼn groot stad en twee in ʼn familie sal gered word. Dus, is ons nou beter as al die ander mense? Nee. Ons is nie so besonders nie, maar tog is ons gered deur ons geloof in die water en die Gees.
Dit is ʼn wonder van wonderwerke dat ons gered is, en die onvoorwaardelike geskenk en seëninge van God dat ons toegelaat word om Hom Vader te kan roep, Onse HEER. Ons moet nooit dit ontken nie. Hoe is dit moontlik om Hom Vader te roep, as ons nog blote sondaars is? (Psalms 50:16-17)
Wanneer daar oorgedink word oor die feit dat ons gered is en weet God ons onvoorwaardelik liefgehad het. Kan ons Hom nie met groot blydskap bedank nie? As Hy dit nie vir ons gedoen het nie, sou ons in die wêreld gebore geword, en gesterwe nadat ons ʼn wanhopige lewe geleef het, en in die einde in die Hel beland het; sou dit nie vir Sy liefde en seëninge was nie. Ons bedank Hom oor en oor vir Sy seëninge en Sy liefde wat ons waardig gemaak het, en om Sy kinders te word.
Die Kosbare Verlossing wat deur die Doop van Jesus aan ons gegee
Hoekom het die mense in Noag se tyd gesterwe?
Omdat hulle nie in die water geglo nie (die doop van Jesus).
“Waarvan die teëbeeld, die doop ons nou ook red.” 1 Petrus vertel vir ons slegs agt siele was deur water gered. Weet u hoeveel mense in Noag se tyd geleef het? Daar is geen manier om dit te weet nie, maar kom ons veronstel omtrent een miljoen siele. Slegs 8 mense in Noag se familie uit hierdie een miljoen was gered.
Die verhouding sal vandag omtrent dieselfde wees. Statistiek vertel ons daar is omtrent 6 biljoen mense tans op hierdie aarde. Hoeveel mense dink u tussen al die nominale Christene is skoongewas van al hulle sondes? Laat ons Bv. na een groot stad kyk; daar sal weinig van hierdie verlostes wees wat daar woon.
In die stad waar ek tans woon, is daar omtrent 250,000 mense; hoeveel ‘verlostes’ dink u woon hier wie skoongewas is van al hulle sondes? Dalk 200 mense? Dus, wat sou die verhouding wees? Omtrent een uit van elke duisend mense wat die seëning van verlossing ontvang het. Daar word geskat omtrent 12 miljoen ‘Christene’ is woonagtig in Suid Korea, insluitend die Katolieke. Van al hierdie mense hoeveel tussen hulle is opregtilik verlos deur die water en die Gees? Ons moet in gedagte hou in Noag se tyd, slegs 8 siele gered was van die hele aardse bevolking. Ons moet dus weet en glo, dat Jesus het deur Sy doop al ons sondes weggeneem.
Daar is weinig mense wie opregtilik glo dat Jesus almal deur Sy doop en Sy bloed aan die Kruis gered het. Kyk sorgvuldig na die bekende portret of toonbeeld van, ‘Die Opwekking van Jesus.’ Hoeveel van hierdie mense wie van die dood opgestaan het word in hierdie portret aangewys? U sien hoe loop hulle van die kasteel van Jerusalem af na die beeld van Jesus met oop arms om hulle te welkom. Raai hoeveel van hulle is teoloë, pastoors en predikante?
Deesdae is daar baie teoloë in die wêreld, maar ons vind weinig van hulle wie in die doop van Jesus glo nie (maar baie wie dit ontken), as die hoeksteen waarheid van ons verlossing. Sommige teoloë glo en preek die rede Jesus in die Jordaan gedoop was, was omdat Hy neerderig was, en sommige glo Sy doop was dat Hy meer soos ons vleeslike mens kon word, ens. Is u gedagtes en geloof diesélfde?
Dit word duidelik in die Bybel geskrywe, al die Apostels insluitend Petrus en Johannes het oor Jesus se doop getuig waar ons sondes op Hom geplaas was. En ons glo dit ook.
Die Apostels het in die Skrif getuig waar al ons sondes op Jesus geplaas was wanneer Hy in die Jordaan gedoop was. Dit is ʼn verbasende getuienis van die genade van God, waar ons verlos kan word om net in dít te glo net soos dit is.
Daar is g’n ‘Mag Wees’ omtrent die Doop van Verlossing nie
Wie ontvang Godse onbeperkte liefde?
Die persoon wie in die doop van Jesus en Sy bloed glo
Mense in algemeen is geneig om alleenlik in Jesus’ in een of ander manier te glo, en sal daaroor volhard getuig dat dit al is wat nodig is om gered te word. Kerkrade het hulle eie oortuigings van verlossing, en baie mense glo die doop van Jesus is ʼn dogmatiese leerstelling van ʼn Christen gemeenskap wat geen nut het nie. As ons in hierdie groep val is ons op gevaarlike grond omdat dit nié die waarheid is nie. Tussen die talryke boeke wat ek al gelees het, het ek nie eers een gevind wat oor hierdie verlossing praat en wat spesifiseer die verhouding tussen die volmaakte redding in die doop en die bloed van Jesus nie, asook Godse volmaakte verlossing.
Hou in gedagte, slegs 8 siele in Noag se tyd was gered. Ek het geen kennis van hoeveel mense vandag waarlik en opregtilik gered is nie, maar verskynlik nie veel nie. Diegene wie opreg gered is glo in beide die doop en bloed van Jesus, hulle het dus al drie getuienisse in hul harte. Terwyl ek in die verlede baie kerke besoek het, het ek besef oor en oor dat daar weinig is wie hierdie egte en opregte boodskap van die doop van Jesus verkondig nie, maar slegs hul eie vleeslike gedagtes.
Ons moet nou deeglik kennis dra sodat daar geen duisternis is nie, as ons nie in die verlossing van die doop en die bloed van Jesus glo nie is ons nog blote sondaars en nie gered nie, alhoewel hoe vertroulik ons kerk bywoon. Sou ons deur ons hele leeftyd gereeld kerk bygewoon het, maar het nog sonde in ons Harte, is ons nog blote sondaars en op pad Hel toe.
Byvoorbeeld, as ons vir 50 vertroulike jare kerk bygewoon het, maar het nog sonde in ons Harte, is ons geloof vir hierdie 50 jaar van niks waarde nie, maar word as valse geloof beskou. Dit sou veels beter gewees het as u slegs een dag van opregtilik geloof besit het. Let wel, almal wie in Jesus glo moet in die korrekte manier glo met geloof, asook kennis dra van die betekenis van die doop van Jesus en Sy bloed. Ware opregtilik geloof is soos volg te glo; die Seun van God het na ons wêreld van Sy Hemel neergedaal, en was in die Jordaan rivier gedoop om die sonde van die wêreld weg te neem. Dit is alleenlik hierdie geloof wat lei na die Koningryk van die Hemel, daar is g’n ander nie. Ons moet ook glo dat Jesus aan die Kruis gebloei en daar gesterwe het vir u en ek. Ons moet dít weet, en sodoende Hom bedank met eer en lof.
Wie of wat is ons werklik? Ons is ʼn mens gebore van ʼn man en ʼn vrou; en van wie volmaak gered is deur die doop en bloed van Jesus. Hoe is dit moontlik om Hom nie te bedank nie? Jesus was in die Jordaan gedoop toe Hy 30 jaar oud was om ons volmaak te red. Sodoende, het Hy al ons sondes ‘een maal’ weggeneem, en aan die Kruis die volle prys betaal vir die loon van sonde in pleks van ons.
Wanneer ons oor dít oordink kan ons nie neerderig voor Hom wees nie, en Hom bedank met eer. Ons moet alles weet wat Jesus vir ons in hierdie wêreld verrig het om ons te verlos van sonde. Eerstens het Hy na die wêreld in die Gees neergedaal. Tweedens was Hy gedoop, en derdens aan die Kruis gekruisig, en op die derde dag opgestaan, en nou sit Hy aan die regterhand van God.
Hierdie verlossing is beskikbaar vir almal sonder enige uitsondering. Die volmaakte redding van Jesus is beskikbaar vir almal, u en ek ook. Ons loof en prys die Here God vir Sy liefde en Sy seëninge wat Hy op ons gestort het.
Daar is ʼn bekende evangelie lied wat so gaan. “♫Daar’s ʼn skitterende storie. ♫Tussen so baie mense van die wêreld, Ek is die een wie Sy liefde en redding besit. ♫O hoe wond’ baarlik is Sy Groot liefde! ♫Sy liefde vir my, Sy liefde vir my. Daar’s ʼn skitterende storie. ♫Tussen so baie mense van die wêreld, ons is diegene wie volmaak gered is, wie Sy volk geword het. Ons is gekleed in Sy liefde. ♫O die liefde van God, die genade van God.♫ O hoe skitterend is Sy liefde! Sy liefde vir my.♫”
Jesus het van Sy Hemel na ons toe gekom, om vir u en ek te red, en Sy verlossing van Sy doop beskikbaar te stel vir almal. Hierdie evangelie is nie een of Ander sprokie verhaal nie; dit is die waarheid wat ons van ons daaglikse lewe van swoegheid oplig tot binne in die skitterende Koningryk van God. U moet altyd in gedagte hou, hierdie geloof is die verhouding tussen God en uself.
Hy het na die wêreld neergedaal, om vir ons volmaak te red. Hy was in die Jordaan gedoop en die volle veroordeerling ontvang het in plaas van ons, en sodoende al ons sondes uitgewis.
Wat ʼn seëning is dit nie wanneer die gelowiges God hulle Vader kan roep! Hoe is dit moontlik om in Jesus as ons Heiland Verlosser te glo, asook gered te word van alle sonde met ons geloof? Weens Sy onbeperkte liefde vir ons is, is dit moontlik. Ons is volmaak gered omdat dit oor Hom is, wie ons eerste liefgehad het.
Jesus Het Al Ons Sondes Een Maal Vir Altyd Weg gewas
Word ons geleidelik gered of net een maal?
Een maal vir almal
“Want Christus het ook eenmaal vir sondes gely, Hy vir die Regverdige vir die onregverdiges, om ons tot God te bring” (1 Petrus 3:18). Christus Jesus was gedoop vir ons verlossing en een maal aan die Kruis gesterwe het om ons te red, u en ek die onregverdiges.
Hy het eenmaal op hierdie aarde gesterwe, sodat ons Godse veroordeling kon afkeer, en toegelaat word in die Koningryk van Hemel, asook met God in ewigheid kon bly. Hy het na hierdie wêreld in die vlees gekom, en die wêreld se sondes ‘een maal’ weggeneem het met Sy doop en Sy sterwe aan die Kruis, asook Sy opstanding.
Glo u waarlik, dat Christus Jesus ons volmaak gered het met Sy doop en Sy bloed? Die feit is, as u nie in Sy evangelie glo nie, NL. Sy doop en bloed is u nog nie gered nie. Omdat ons swakkelinge is kan ons nie wedergebore word nie as ons nie in Jesus glo wie al ons sondes ‘een maal’ weggeneem het met Sy doop en bloed nie.
Hy was gedoop om al ons sondes weg te neem; en was aan die Kruis veroordeel in pleks van ons. Jesus het al die wêreld se sondes een maal weg gewas, met die verlossing van Sy doop en bloed.
Dit sal onmoontlik vir ons as menslik om verlos te word elke keer as ons sonde pleeg, en om altyd goed en edelmoedig te wees, asook om baie dinge vir die kerk te offer.
Daarvoor, is geloof in die doop van Jesus en Sy bloed aan die Kruis ʼn moet om vir ons redding en verlossing te bewerkstellig. Ons het geen ander keuse nie maar om in hierdie evangelie te glo om gered te word, asook om aanvaarbaar te wees voor God. Om goeie werke te verrig het niks te doen met die verlossing van sonde nie.
As ons sou Bv. Kos en klere vir die tallose armes in Afrika gee, en heerlike disse voorberei vir ons geliefde pastore, word dit as niks beskou as ons nie wedergebore is nie. Jesus red alleenlik diegene wie in Sy doop en bloed glo. As ons Sy woorde glo waar God ons ‘een maal’ gered het deur Jesus met Sy doop en bloed, sal ons gered word.
Sommige mense mag dit oordink dat selfs as God in die Bybel so gesê het, moet hulle weer dit oorweeg met hulle ‘vleeslike gedagtes’. Hulle kan maar voortgaan en God al hoe meer kwaad maak, maar ons moet Sy woorde glo presies soos dit geskrywe is.
In Hebreërs 10:1-10 is dit duidelik uiteengesit waar Hy ons een maal gered het. Dit is die waarheid waar God almal wie in Jesus se doop en bloed glo, een maal gered. Ons moet dieselfde geloof besit. Sing asseblief hierdie loflied saam met my, “♫Hy het een maal gesterwe, ons was een maal gered. O broeders, glo en wees verlos. Sit al jou laste neer onder die doop van Jesus.♫” Jesus het ons een maal gered, van skynheilige godsdienteligheid, asook al ons sondes met Sy doop en bloed wat Hy aan die kruis gestort was.
“Die Regverdige vir die onregverdige” (1 Petrus 3:18) Jesus is eintlik God, en het geen sonder nie, Hy het nooit sonde gepleeg nie, Hy is volmaak. Hy het na ons in die vlees neergedaal, om mensdom te red van al hulle sondes. Hy was in die Jordaan gedoop, en al ons sondes weggeneem. Hy het ons almal van sonde gered.
Al die sonde van mensdom, vanaf hul geboorte totdat die dag van hul sterwe was op Jesus geplaas wanneer Hy in die Jordaan gedoop was, en almal was sodoende gered van Godse veroordeling wanneer Hy aan die Kruis gebloei en daar gesterwe het. Hy was vir sondaars gedoop en gesterwe as die plaasvervanger in pleks van ons.
Hierdie is die verlossing van Sy doop. Jesus het almal van ons wie sondaars was een maal gered. Hoe swak en teer is ons nie! Jesus het ons verlos van al ons sondes vanaf ons geboorte totdat ons sterwe, en Homself aan die Kruis geoffer in pleks van ons. Ons wie in Jesus glo moet glo dat Hy ons een maal gered het deur Sy doop en bloed.
Ons is swakkelinge maar Jesus is nie. Ons is ongelowig maar Jesus is nie. God het ons ‘een maal’ vir ewigheid gered. “Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê” (Johannes 3:16). God het Sy eniggebore Seun na ons toe gestuur. Hy het Sy Seun laat gedoop raak, om sodoende al die wêreldse sondes op Hom kon oorplaas, sodat Hy die volle veroordelings, in pleks van ons kon betaal.
Wat ʼn wonderbaarlike verlossing is dít nie! Wat ʼn wonderbaarlike liefde is dít nie! Ons dank God vir Sy liefde en verlossing. God red alleenlik diegene wie in die water en die bloed van Jesus glo: die doop en bloedstorting van Jesus, en die feit dat Jesus die Seun van God is.
Almal wie in Jesus glo kan gered word as hulle in die waarheid van Sy doop en die bloed van Jesus glo, en sal hulle die ewige lewe ontvang as die regverdiges. Ons moet almal in Hom glo.
Wie het ons gered? Was dit nie God wie ons gered nie, of was daar iemand van Sy ander skepsels wie ons gered het? Natuurlik was dit Jesus wie eintlik God is Hy het ons gered. Ons was gered omdat ons in die verlossing van God geglo het, vir die redding van verlossing.
Jesus Is die Heer van Verlossing
Wat beteken die naam ‘Christus’?
Die Priester, die Koning en Profeet
Christus Jesus is God. Jesus beteken, Heiland en Christus beteken ‘die gesalfde EEN.’ In die Ou Testament het Samuel Saulus gesalf as koning, dit was in hierdie manier gereël sodat konings gesalf kon word ‘as konings’, priesters en profete was gesalf, sodat hulle sy geestelike boodskap kon vervul.
Jesus het na ons wêreld gekom, en was gesalf vir drie belangrike dienste: dit van Priester, Koning en Profeet. As die hemelse Priester was Hy gedoop om al mensdom se sondes weg te neem of uitgewis.
Hy het Sy Vader se wil gehoorsaam en Homself as die sondeoffer voor die Vader te offer. “Ek is die weg, die waarheid, en die lewe. Niemand Kan Na die Vader kom, behalwe deur my.” Omdat ons glo Hy het al ons sondes weggeneem het deur Sy doop, en aan die Kruis gesterwe het, het Hy ons gered
“Want die siel van die vlees is in die bloed” (Levítikus 17:11). Jesus het aan die Kruis Sy bloed gestort nadat Hy in die Jordaan gedoop was. Dus het Hy Sy lewe geoffer voor God vir die loon van ons sondes sodat ons as die gelowiges, volmaak gered kon word.
Hy het op die derde dag van die dood opgestaan. Terwyl Hy die drie dae ‘dood’ was, het Hy na die geeste wat in die tronke weggesluit was, en hierdie evangelie vir hulle verkondig. Diegene wie nog nie verlos is nie is net soos hierdie geestelike gevangenisse in tronk van sonde. Jesus het die evangelie van waarheid gepreek. God het vir ons hierdie kragtige evangelie van die water en die Gees gegee om ons volmaak te red. Almal wie in hierdie evangelie sal glo, sal volmaak gered word.
Die Doop en die Bloed van Jesus, dit Red Sondaars
Hoe kan ons ʼn goeie gewete voor God hê?
Om geloof in die doop en die bloed van Jesus te besit
Christus Jesus is ons Heiland Verlosser, en word in 1 Petrus 3:21 duidelik verklaar, “waarvan die teëbeeld, die doop ons nou ook red, nie as ʼn aflegging van die vuilheid van die vlees nie, maar as ʼn bede tot God om ʼn goeie gewete.” Die water van die doop van Jesus is verpligting vir die verlossing van sondaars.
Jesus het die sondes van alle sondaars weg gewas, wanneer Hy die sondes op Hom geneem het met Sy doop. Glo u nou in die doop van Jesus? Glo u, u hart was skoongewas van sonde wanneer Hy gedoop was? Onthou ons Harte was sowaar skoongewas van alle sonde, maar ons vlees sal nog sonde pleeg.
Om ‘wedergebore te word’ beteken nie dat ʼn persoon in die toekoms nie sonde sal pleeg nie. Die opregte wedergebore pleeg ook sonde maar ons Harte Bly skoon van sonde omdat ons geloof is in Sy doop het. “Nie as ʼn aflegging van die vuilheid van die vlees nie, maar as ʼn Bede tot God om ʼn goeie gewete” (1 Petrus 3:21).
Sedert Jesus al ons sondes weggeneem het en die veroordeling op Homself geneem het, sodat ons dit kon afweer; hoe kan ek nie Hom glo nie? Wetend Jesus wie God is, wie my gered het deur Sy doop en bloed, hoe kan ek nie Hom glo nie? Ons was volmaak voor God gered, en nou is ons gewete skoon. Ons kan nie langer voor God lieg nie en vir Hom sê, Jesus U het nie ons sondes weggeneem nie, en ook nie voor Hom staan en sê dat Hy nie ons lief gehad het nie.
Ons gewete word meer sensitief vir sonde nadat ons opreg wedergebore geword het, en dít herinner ons wanneer ons iets verkeerd gedoen het. As ons gewete net so ʼn Klein bietjie gepla word, kan ons nie volmaak bevry wees van sonde nie tensy ons, ons self herinner van die krag van Jesus se doop. Dít is alleenlik die enigste weg om ʼn goeie gewete voor God te hê.
Wanneer ons gewete begin te pla beteken dit dat daar iets nie pluis is nie. Die water van Jesus se doop sal alle vuilheid van sonde afwas. Jesus het al ons sondes weggeneem met Sy doop, en ons skitterend skoongewas, selfs ons gewete. Wanneer daar in hierdie waarheid geglo word, sal ons gewete skoongewas word. Hoe kan ons gewete skoongewas word? By om in die doop en bloed van Jesus te glo. Almal het bose en vuil gedagtes vanaf geboorte, maar as ons waarlik glo dat al ons sondes op Jesus geplaas was is ons in staat om daardie smet uitwis.
Hierdie is die ware geloof van die opregte wedergebore kinders van God. Dít is nie outohypnotisme nie, of iets wat u met u gewete erken het. Is u gewete skoon? Is dit skoon omdat u ʼn skoon en opregte lewe gelewe het, of is dit skoon omdat al jou sondes op Jesus geplaas was, en dat jy in Hom glo? Dit is slegs deur hierdie geloof om ʼn skoon gewete te ontvang.
Let op, daar is woorde wat lewe gee, en woorde wat dood maak. Hoe kan die gewete van mense skoongewas word? Die enigste weg om regverdig te kan word en ʼn skoon gewete voor Hom te hê, is om in die volmaakte verlossing van Jesus te glo.
Wanneer ons in Sy doop glo sal dit ons heilig, dit beteken nie dat die vuilheid van die vlees weggeneem is nie, maar dat ons gewete voor God skoon is. Vir dít het Hy gekom, Hy was gedoop en aan die kruis gesterwe, en van die dood opgestaan. Hy sit nou aan die regterhand van God. Ons moet verstaan die regverdiges sal nog sonde pleeg omdat ons nog vlees is, maar sal nie nou uitgaan blindwegs om sonde te pleeg nie, hulle wil nou nie meer bevuil word nie.
Op die bestemde tyd sal Hy weer na ons wêreld terugkom. “Vir die tweede maal sonder sonde verskyn aan die wat Hom verwag tot saligheid” (Hebreërs 9:28). Ons wie ywerig vir Hom wag glo dat Hy terug sal kom en ons saam met Hom wegneem, asook almal wie bevry is van al hul sonde, en wie in Sy doop en bloed glo.
ʼn Kliniese Eksperiment van Geloof
Kan ons gered word sonder die doop van Jesus?
Nee!
Ons het ʼn kliniese en onbeplande eksperiment by ons Daejeon Kerk onlangs verrig het.
Eerw. Park van die Daejeon Kerk het ʼn getroude man en vrou vertel dat daar geen sonde in die wêreld was nie, sonder om hulle meetedeel van die betekenis van Jesus se doop nie. Die eggenoot het terwyl daar gepreek word gereeld aan die slaap geraak. Dit was die norm waar ook al hulle kerk bygewoon het, omdat al hierdie pastore nooit oor die verlossing wat beskikbaar is deur die doop van Jesus oor gepreek, en dit weggelaat wanneer hulle gepreek het, dus moes hy elke dag belydenis gebede bid vir sonde wat hy gepleeg het.
Maar hier in ons Taejon Kerk luister hy oplettend met oop oë en ore vir al die preke wat gelewer word, omdat hy ten volle meegedeel was van Sy evangelie, waar al sy sonde op Jesus geplaas was. Die gevolg van hierdie omstandighede was dat dit maklik vir sy vrou gemaak het om hom te oorreed om kerk saam met haar bytewoon. Hy, ek vermoed het nie die evangelie ten volle verstaan nie met al die geslaapery terwyl daar gepreek geword het, want…
Een dag terwyl hy in die kerk gesit het en hierdie vers van die Pastoor gehoor, Romeine 8:1 “Daar is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie.” Het hy onmiddellik begin te dink, ‘Ah, as iemand in Jesus glo is hy bevry van sonde. Sedert ek nou in Jesus glo is ek ook sonder enige sonde.’
Op die eerste aangeleentheid het hy sy swaar asook baie van sy vriende gebel, en een vir een en vir hulle vertel, “Het julle sonde in Jul harte? As dit so is, is julle gelowe verkeerd.” Met die het Eerw. Park sy hande in die lug gegooi met frustrasie. Die eggenoot was nie ten volle bewus van die doop van Jesus nie, en van die betekenis daarvan was nie, maar aangedring dat hy geen sonde gehad het nie.
Dus, het hierdie paar getroudes probleme begin ondervind. Die vrou was meer godsdienstelik en skynheilig, omdat sy nog sonde in haar hart gehad het, terwyl haar man ‘sonder enige sonde’ gehad het. Haar man was nie ʼn gereelde kerk bywoner nie, maar het aangedring hy geen sonde gehad het nie.
Die eggenoot se vrou was verseker dat al twee van hulle nog sonde in hul Harte gehad het. So met die situasie het hulle begin te argumenteer. Haar man het aangedring dat hy sonder enige sonde was omdat, ‘Daar is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie.’ Die vrou het geargumenteer dat sy nog sonde in haar hart gehad het.
Op ʼn dag het die vrou besluit het om vir Eerw. Park oor dit te praat en hom te vra wat hierdie betekenis was, nl. Wanneer al ons sondes op Jesus geplaas was.
Een dag na die aand se ere diens, het sy haar man huis toe gestuur sodat sy vir Eerw. Park ʼn belangrike vraag kon vra. “Ek weet dat u wou ons iets gesê het, maar ek is seker dat daar ʼn belangrike gedeelte weggesteek was.” “Vertel my asseblief wat dit sou wees” het die eerw. gevra en nadat sy haar probleem vir hom vertel het, het Eerw. Park haar die volle waarheid van die water en die Gees weer verduidelik, Sy het die evangelie opeens besef, en Romeine 8:1 beter kon verstaan, nl. “Daar is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie.” Sy het daar begin te glo, en was daardie oomblik gered. Sy het uiteindelik erken al ons sondes op Jesus geplaas was wanneer Hy in die Jordaan gedoop was, sodat diegene wie in Christus is, nie verdoem word nie.
Sy het die geskrewe woord vir die heel eerste keer begin te verstaan, dit was asof die deur nou eers vir haar oopgemaak was, voorheen was dit toegesluit. Sy het uiteindelik die sleutel tot volmaakte redding gevind, wat die doop van Jesus behels, en hoe ons regverdig word. Haar man het nie huis toegegaan nie maar het buite gestaan en varkoor gegooi en vir alles geluister, maar kon nog nie verstaan nie. Hy het na haar getuienis sorgvuldig geluister, waar al haar sondes weggeneem was, en dat Sy nou louter skoon was voor God, hy het binne gekom en haar gevra, “Wel, is jy nou volmaak gered?”
Nadat hy na die pastoor geluister wat vir sy vrou gesê was het hy deurmekaar geraak. Hy het nooit van hierdie evangelie gehoor nie, asook van Sy doop nie. Hy was seker hy geen sonde in sy hart gehad het nie, selfs sonder die doop van Jesus, omdat hy dít nie ten volle kon begryp nie. Wanneer hulle by die huis aangekom het hulle weer begin te argumenteer.
Die keer, was die posisie omgekeer. Die vrou het haar man gedruk met ʼn belangrike vraag; nl. of hy werklik geen sonde het nie soos hy vir almal getuig het. Sy het hom uitgedaag en hom gevra, hoe is dit moontlik dat hy geen sonde het as hy nie in die doop van Jesus glo nie. Sy het hom aangespoor om na sy gewete sorgvuldig te kyk. Eers dan het hy uiteindelik na die besef gekom dat hy wel met sonde in sy hart sit.
Hy het ook met eerw. Park gaan praat en voor hom bekeer dat hy wel sonde het, en nie soos hy voorheen getuig het, omdat hy die evangelie nie behoorlik kon verstaan nie. Hy het hierdie vraag gevra, “Wanneer die priesters in die Ou Testament hul hande op die sondebok gelê het, was dit voor hulle die sondebok doodgemaak, of na hulle dit doodgemaak het?” Pastoor Park het ook behoorlik en sorgvuldig die verlossing van die doop van Jesus vir hom in detail verduidelik.
Die eggenoot het die evangelie van die water en die Gees een keer gehoor, en was dus verlos
Dít was die motief vir hierdie geestelike experiment om Jesus se doop uitlaat. Daar kan getuig word oor die feit dat u geen sonde het nie, maar u kan verseker wees u het nog sonde in u wete, sonder die doop van Jesus. Mense in die reël sê Jesus het hulle skoongewas van sonde deur Sy dood aan die kruis, maar alleenlik diegene wie in die doop en die bloed van Jesus glo kan getuig dat hulle geen sonde voor God het.
Eerw. Park het bewys deur hierdie getroude paar dat dit onmoontlik is om gered te word, asook om bevry te word van sonde sonder geloof in die doop van Jesus nie.
Die Teëbeeld van Redding: Die Doop van Jesus
Wat is die teëbeeld van ons redding?
Die doop van Jesus
“Waarvan die teëbeeld, die doop ons nou ook red.” nl. die Doop. Jesus het na ons wêreld neergedaal om al ons sondes weggeneem, en ons gewete louter skoongewas. Ons is rein gemaak van alle sonde, omdat Jesus dit weggeneem het met Sy doop in die Jordaan. Hy het ons gered met Sy doop en bloed. Daarvoor, moet Sy skepsels voor Hom kniel.
Om in Jesus te glo, dit red ons. Ons word Sy kinders en gaan hemel toe wanneer ons in Jesus glo. Ons is die koninklike priesterdom ʼn heilige volk. Ons word toegelaat om vir Hom ons Vader te roep, en Hy hoor ons. Ons lewe in hierdie wêreld, maar ons is konings. Halleluja!
Glo u waarlik God het diegene wie in die redding van die water en die Gees gered het? Ons redding kan nooit volmaak wees nie sonder die doop van Jesus nie. Let Wel, geloof wat God en Jesus erken as die waarheid is geloof in Sy evangelie van Sy doop, Sy Kruis en die Gees, wat ons volkome red. Hierdie is die enigste waarlike geloof. Daar is g’n andere nie.
Ons sonde was vir altyd weg gewas wanneer Jesus die sonde op Hom geneem het met Sy doop en ons sondes was betaal wanneer Hy aan die Kruis gebloei en daar gesterwe het. Christus Jesus het ons gered deur die water en die Gees. JA! Ek glo!