(Handelinge 2:38)“En Petrus sê vir hulle: Bekeer julle, en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang.’”
Wat is ware bekering wat nodig is om die Heilige Gees te ontvang?
Dit is om terugtekeer na die lieflike evangelie van die water en die Gees en om in Jesus se doop en Sy bloed aan die Kruis te glo.
Die Bybel sê in Handelinge 2 dat Petrus se boodskap het mense diep in hulle harte getref toe hulle hom hoor preek. Hulle het vir Petrus en die ander apostels gevra, “Wat moet ons doen?” En Petrus sê vir hulle: “Bekeer julle, en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang” (Handelinge 2:38).
Petrus se boodskap wys ons daarop dat geloof in die lieflike evangelie van die water en die Gees is onmisbaar om die Heilige Gees te ontvang, en dit wys ook wat ware bekering is. Ons behoort te weet ons kan die Heilige Gees ontvang saam met die vergifnis van sonde deur om sorgvuldig na die Skrif te kyk en in die lieflike evangelie van die water en die Gees te glo.
Die eerste ding wat ons moet hê in orde om die vervulling van die Heilige Gees te ontvang is werklike geloof in Bybels se bekering. En ons behoort versigtig te wees om nie hierdie bekering as ‘spyt hê’ te bepaal. Bekering of berou wat oor hier gepraat word, beteken geloof in Jesus Christus. Ons kan in die Bybel sien dat die mense alreeds oor die kruisiging van die Here betreur het. Hulle was diep in die hart getref en het vir Petrus gevra wat hulle behoort oor hulle sondes te doen selfs voordat Petrus hulle vertel het om te bekeer. Ons kan nou duidelik sien deur dit dat die bekering wat Petrus oor gepraat het was nie ‘spyt hê’ oor sonde nie, maar om Jesus Christus in die hart te neem as hulle Verlosser en geloof te besit in die lieflike evangelie wat Hy aan ons gegee het. Hierdie is die ware natuur van bekering.
Die liefde van Jesus Christus het na ons toegekom voordat daar enige self-betreur vir die sondes in ons harte was nie. Dit beteken dat Jesus ons sondes weggeneem wanneer Hy in die Jordan Rivier gedoop was, aan die Kruis gesterwe, en van die dood opgestaan. In hierdie manier het Hy ons van sondes en ongeregtighede gereinig.
Ware bekering beteken om in hierdie waarheid te glo. Dink u werklik ons sondes sal verewig weggeneem word, as ons eenvoudig oor ons sondes ‘spyt hê’ en vir vergifnis smeek? Dit is nie ware bekering nie. Ware bekering beteken die ontvangs van die verlossing van sondes deur om in die lieflike evangelie van Jesus se doop en Sy bloed te glo. Die Bybel sê dat ons behoort van ons sondes vergewe te word deur bekering. Op dieselfde manier moet ons waarlik in die evangelie van Jesus se doop en Sy bloed glo in orde om die perfekte vergifnis van sonde te ontvang.
Petrus het die doop “in die naam van Jesus Christus” na hulle wie in Jesus werklik geglo het geadministreer. Jesus was gedoop om die sonde van die mensdom wegteneem. Sy doop en sterfte aan die Kruis was die volbringing van die lieflike evangelie wat gelowiges in staat stel om die vervulling van die Heilige Gees te ontvang (Matthéüs 3:15-17). Die mensdom kan geheilig word deur om in Jesus se doop en Sy bloed aan die Kruis te glo. Kortliks, diegene wie die verlossing van sondes ontvang het deur om in die evangelie te glo het die Heilige Gees ontvang.
Kan gebede die vervulling van die Heilige Gees teweegbring?
Mense kan nie die vergifnis van sonde en die vervulling van die Heilige Gees teweegbring of veroorsaak al probeer hulle hoe hard te bid en tekeregaan om dit te ontvang. Ons moet nou weet om die vervulling van die Heilige Gees te ontvang, is dit nodig om in die lieflike evangelie wat deur Jesus se doop en Sy bloed aan die Kruis vir ons volbring was te glo. God se Heilige Gees is slegs aan hulle wie se sonde heeltemal weggewas was vergun.
Geloof in die evangelie beteken om te herken dat Jesus Christus die ware Heiland Verlosser is. Handelinge 2:38 sê, “Bekeer julle, en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang.” Die apostel Petrus het hier duidelik gesê dat die vervulling van die Heilige Gees is slegs aan diegene gegee wie van al hulle sondes vergewe was deur geloof en deur die korrekte bekering. Die vergifnis van sonde en die vervulling van die Heilige Gees is deurmekaargevleg.
Die Bybel sê, “Bekeer julle, en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang. Want die belofte kom julle toe en julle kinders en almal wat daar vêr is, die wat die Here onse God na Hom sal roep” (Handelinge 2:38-39).
Iemand kan die Heilige Gees ontvang slegs op voorwaarde dat sy hart geheilig en sondeloos gemaak was. Daarvoor behoort ons in die evangelie wat Jesus Christus aan ons gegee het te glo. Ons moet geheilig word nadat ons vergifnis van sonde ontvang het deur om in die wonderlike evangelie glo wat verklaar; die sonde van die wêreld was inderdaad weggewas wanneer Jesus Christus gedoop was. Eers dan kan ons die Heilige Gees ontvang. Dit is die wil van God dat die Heilige Gees in die mensdom kom woon. “Want dit is die wil van God: julle heiligmaking” (1 Thessalonicense 4:3).
Ware vergifnis is vergun nie deur mense se pogings, self-offers of inherent goedheid nie, maar slegs om in die lieflike evangelie te glo wat God, die Heilige-Drie eenheid wat deur Johannes die Doper volbring was. God, die Heilige-Drie eenheid vergun die vervulling van die Heilige Gees slegs aan hulle wie die perfekte vergifnis ontvang het deur om in die lieflike evangelie te glo.
’n Groot skare was diep in die hart getref wanneer hulle gehoor wat Petrus op Pinksterdag gepreek het. Hulle het uitgeroep, “Wat moet ons doen?” (Handelinge 2:37) Dit dui op dat hulle van gedagte verander het en nou wou hulle in Jesus as hulle Verlosser glo. As gevolg, was hulle van hulle sondes vergewe deur om in die ‘ware bekering’ wat Petrus verkondig het. Die perfekte vergifnis van sonde was aan die mensdom gegee afhangend op hulle geloof in die lieflike Evangelie van Jesus se doop en Sy bloed aan die Kruis.
Die doel van Jesus se doop was om Hom toetelaat om die wêreld se sondes op Homself te neem. Geloof in dit is die essensiële voorwaarde om die Heilige Gees te ontvang. God vergun die vervulling van die Heilige Gees aan hulle wie in die evangelie van waarheid glo gebaseer op Jesus se doop. “En nadat Jesus gedoop was, het Hy dadelik uit die water opgeklim, en meteens gaan die hemele vir Hom oop, en Hy sien die Gees van God soos ’n duif neerdaal en op Hom kom” (Matthéüs 3:16). Die koms van die Heilige Gees op Pinksterdag het ’n spesiale verwantskap met die apostels se geloof in die lieflike evangelie, naamlik Jesus se doop, Sy dood aan die Kruis en Sy opstanding.
Handelinge sê dat mense in die naam van Jesus gedoop was en het die Heilige Gees ontvang. Ons behoort te glo dat die vervulling van die Heilige Gees ’n spesiale gawe van God is. In orde om die gawe van die Heilige Gees te ontvang, moet al ons sondes weggewas word deur geloof in Jesus se doop en sterfte aan die Kruis.
Volgens Handelinge, almal wie Petrus se boodskap gehoor het en in wat hy gesê het, “Laat julle red uit hierdie verkeerde geslag” (Handelinge 2:40), het notisie geneem en gevolglik was hulle gedoop. Wat ons van die Bybel leer is dat die apostels in die vroeër kerk se dae het die Heilige Gees ontvang op die basis van hulle geloof in Jesus Christus se doop en sterfte aan die Kruis, en nie alleenlik op die Kruis nie. Hierdie is die essensiële voorwaarde vir die ontvangs van die Heilige Gees. Geloof in die doop van Jesus en Sy bloed aan die Kruis is onmisbaar as iemand vir die vergifnis van sonde soek.
Die geloof wat ons lei om die Heilige Gees te ontvang deur die ware bekering
Laat ons nou Handelinge 3:19 bekyk. “Kom dan tot inkeer en bekeer julle, sodat julle sondes uitgewis kan word en tye van verkwikking van die aangesig van die Here mag kom.” Hoe behoort ons bekering te bepaal? Laat ons weer ’n keer oor dit oordink.
In die Bybel beteken bekering om terugtekeer na ’n geloof in ware verlossing. In daardie dae het mense hulself gedra in ’n manier wat hulle gepas het, en dinge aangebid wat God geskep het. Maar nadat hulle herken het dat Jesus Christus hulle van hulle sondes met die water en Sy bloed gered het, het hulle bekeer. Dit is Bybelse bekering. Ware bekering is om terugtekeer na die lieflike evangelie van die water en die Gees.
Wat is die ware bekering wat nodig is om die Heilige Gees te ontvang? Dit is om in Jesus se doop en Sy bloed aan die Kruis te glo. “en tye van verkwikking van die aangesig van die Here mag kom.” As mense hierdie geloof het, is hulle van hulle sondes vergewe en het die Heilige Gees ontvang. Omdat Jesus sondaars in die wêreld met Sy doop en bloed aan die Kruis geheilig het, moet ons in hierdie evangelie glo, wat die verlossing en die Heilige Gees na ons toebring.
Om in Jesus te glo en die vervulling van die Heilige Gees ontvang, moet ons sondes op Jesus verplaas word deur geloof in Sy doop en Sy dood aan die Kruis. Ons behoort te glo, dat Jesus het al ons sondes weggeneem en aan die Kruis gesterwe sodat Hy vir ons sondes veroordeel kon word. Hierdie is die juiste geloof en ware bekering wat ons in staat stel om die vervulling van die Heilige Gees te ontvang.
Die Heilige Gees word op hulle uitgestort wie die perfekte vergifnis van sonde ontvang het. Hoekom vergun God die Heilige Gees as ’n gawe aan slegs diegene wie die verlossing ontvang het? Omdat die Heilige Gees heilige is, wil Hy in hulle kom woon en hulle verseël as God se kinders.
Die Heilige Gees is God. Die Vader, die Seun en die Heilige Gees is Één God. Hulle is Drie Persone; maar hulle is dieselfde God vir hulle wie in Jesus glo. Die Vader het ’n plan gehad om ons Sy skepping van sonde te red, en so het Hy Jesus Sy eniggebore Seun na die wêreld gestuur, Hy was deur Johannes gedoop om die wêreld se sondes wegteneem, het aan die Kruis gesterwe, het op die derde dag van die dode opgestaan en het na die Hemel opgestuig. Die Heilige Gees lei ons om in hierdie lieflike evangelie te glo, deur om getuienis te lewer na Jesus se doop en sterfte aan die Kruis.
God verseël diegene wie deur die Heilige Gees gered was. Die Here vergun die Heilige Gees aan hulle wie in hierdie evangelie glo wat verklaar, dat Jesus het die wêreld se sondes weggeneem. God gee aan hulle die Heilige Gees as ’n pand en hulle te verseël as Sy kinders. Die Heilige Gees is die finale bewysde van verlossing van sonde aan hulle wie in die lieflike evangelie glo.
Hulle wie die Heilige Gees ontvang het is die kinders van God. Hulle wie die vervulling van die Heilige Gees ontvang het voel altyddeur verfris. Hulle het die ferm geloof in die woorde van God en in Jesus se doop en bloed aan die Kruis. Hulle is waarlik gelukkig. Diegene wie in die juiste manier bekeer het, het geen sonde in hulle harte, en het die vervulling van die Heilige Gees ontvang.
Die Bybel sê dat daar bekering is wat vergifnis van sonde bring. Het u ooit deur sulke bekering deurgegaan? As u waarlik bekeer en Sy geloof aanneem, kan u ook die lieflike evangelie ontvang. Ek gee u raad om van u sondes te bekeer en die Heilige Gees ontvang. Is u gereed om te bekeer en in die lieflike evangelie te glo wat u sal lei om die vervulling van die Heilige Gees te ontvang?