(Jesaja 61:1-11)“Die Gees van die Here Here is op My, omdat die Here My gesalf het om ’n blye boodskap te bring aan die ootmoediges; Hy het My gestuur om te verbind die gebrokenes van hart, om vir die gevangenes ’n vrylating uit te roep en vir die geboeides opening van die gevangenis; om uit te roep ’n jaar van die welbehae van die Here en ’n dag van wraak van onse God; om al die treurendes te troos; om vir die treurendes in Sion te beskik dat aan hulle gegee word sieraad vir as, vreugde—olie vir treurigheid, ’n gewaad van lof vir ’n verslae gees; sodat hulle genoem kan word terebinte van geregtigheid, ’n planting van die Here, tot sy verheerliking. En hulle sal die ou puinhope bou, die verwoeste plekke uit vroeër dae weer oprig en die verwoeste stede weer nuut maak wat woes was van geslag tot geslag. Die vreemdelinge sal staan en julle kleinvee oppas, en uitlanders sal julle landbouers en wynboere wees. Maar julle sal priesters van die Here genoem word; aan julle sal gesê word: Dienaars van onse God! Julle sal die rykdom van die nasies eet en op hulle heerlikheid julle beroem. In plaas van julle skande ontvang julle ’n dubbele deel; en in plaas van smaad sal hulle jubel oor hul deel. Daarom sal hulle in hul land ’n dubbele deel in besit neem, ewige vreugde geniet. Want Ek, die Here, het die reg lief; Ek haat die roof met onreg, en Ek sal hulle getrou hul loon gee en ’n ewige verbond met hulle sluit. En hulle nageslag sal bekend word onder die nasies en hulle nakomelinge onder die volke; almal wat hulle sien, sal hulle daarvoor aansien dat hulle ’n geslag is wat die Here geseën het. Ek is baie bly in die Here, my siel jeug in my God; want Hy het my beklee met die klere van heil, my in die mantel van geregtigheid gewikkel—soos ’n bruidegom wat priesterlik die hoofversiersel ombind, en soos ’n bruid wat haar versier met haar juwele. Want soos die aarde sy plante voortbring, en soos ’n tuin sy gewasse laat uitspruit, so sal die Here Here geregtigheid en lof laat uitspruit voor die oog van al die nasies.”
Wat is die opdrag aan hulle wie die Heilige Gees ontvang het?
Dit is om die evangelie van die water en die Gees na die wêreld te versprei.
Wat behoort ’n persoon wie die Heilige Gees ontvang het doen? Hy behoort die evangelie van die water en die Gees vir alle mense en nasies verkondig. God het die geheim van die lieflike evangelie van hoe waarlik wedergebore deur die water en die Gees te word toevertrou aan diegene wie die vervulling van die Heilige Gees ontvang het. Hulle wie van hulle sondes voor God vergewe was, en as gevolg daarvan het hulle die Heilige Gees ontvang. Hoekom dink u dat God die gawe van die Heilige Gees aan hulle vergun het?
Om die finale versekering te gee dat Hy hulle Sy kinders gemaak het, het Hy die gawe van die Heilige Gees aan hulle gegee. Hy wil hulle ook help om vir Satan te oorwin. Hy maak hulle wie van hulle sondes vergewe was en hulle wie die vervulling van die Heilige Gees ontvang het om die volgende te doen.
Hy maak dat hulle die blye boodskap aan die ootmoediges verkondig
Wat is hierdie blye boodskap vir die ootmoediges? Dit is die evangelie van die water en die Gees. God het opdrag aan hulle wie die vervulling van die Heilige Gees gegee was om die lieflike evangelie aan die ootmoediges te verkondig. Hulle wie die Heilige Gees ontvang het sal nooit bevredig wees met aardse dinge nie, omdat hulle hart en hoop is op Hemel se dinge.
God het die evangelie van die water en die Gees aan die ootmoediges vergun en hulle sondes vergewe. Hy het ook aan hulle die vervulling van die Heilige Gees gegee sodat hulle in die ewige wêreld kon ingaan. God het die regverdiges opdrag gegee om die evangelie van die water en die Gees aan die ootmoediges te preek. Hy het ook hulle oorreed om geloof in God en Jesus te versprei. Die rede hoekom God aan ons die Heilige Gees gegee het was om die lieflike boodskap ryklik aan die ootmoediges te verkondig.
Hy stuur ons om die gebrokenes van hart te verbind
Hoe verbind ons Here die gebrokenes van die hart? Hy genees die gebrokenes van hart met die evangelie van die water en die Gees. Daar is baie mense met gebroke harte. Vir hulle is die lewe nikswerd; en hulle eie regverdigheid is vernietig. Hulle het nederig en moeisame lewens weens hulle sonde. Daarom word hulle van tyd tot tyd gemartel deur hulle onsekerheid oor die lewe. Die mens se wens is om ’n sierlike lewe te leef en die vooruitgaan in hulle liggaam en siel te geniet, maar dit gebeur nie maklik nie in dieselfde manier as wanneer mense van al hulle besittings deur diewe geplunder en besteel word.
In dieselfde manier, hulle wie met sonde in hulle hart het word aanhoudend van al hulle regverdigheid besteel, en op die einde word hulle in die hel verwerp weens hulle sondes. Dit is hoekom die Here jammer vir die gebrokenes van hart gekry het, en Hy het aan ons opdrag gegee om die lieflike evangelie aan hulle te verkondig. Met watter woorde het God hulle genees? Hy het dit met die lieflike evangelie van die water en die Gees gedoen. Hy het die gebrokenes van hart genees’ en ook aan hulle die ewige lewe beërwe.
Hy verkondig die vrylating vir die geboeides in die gevangenis
Hy vergun die vrylating vir die gevangenis. Wat beteken dit? Dit beteken dat God die siele van die mense vrygelaat van al die sondes van die wêreld. Hy het hierdie opdrag slegs aan hulle gegee wie die Heilige Gees ontvang het, sodat hulle anders van hulle sondes kan bevry.
Die mens het ’n liggaam en ’n siel. En sy liggaam en siel lewe geboei met die vloek van die sonde en die wet. Hy is gebonde en nie in staat om enige iets oor dit te doen nie maar om te lewe geboeid in die sonde, ondanks die feit dat hy in God glo of nie. Gebore in sonde, en dit is al wat hy kan doen—sonde pleeg. Dus is hy voorbestemd om vir sy hele lewe in sonde geboeid te wees. Hy lewe in hierdie manier en is voorbestemd in die einde om vernietig te wees.
Dit is hoekom hy hierdie onvermydelike lewe leef terwyl hy homself in selfbejammering oorgee rakende sy swakhede wat hom in hierdie situasie beland het. God het die Heilige Gees aan hulle gestuur wie geen ander keuse gehad om net te sondig en voorbestemd om voor dit te sterwe, sodat hulle die lieflike evangelie aan die gevangenis van sonde kon verkondig, en die geboeides opening van die gevangenis gee.
Hy troos almal wie treur
Wat het God aan hulle wie treur gegee? Hy het aan hulle die evangelie van vergifnis gegee, God troos al die treurendes van die wêreld. Hy het Jesus Christus in die wêreld gestuur om die mensdom se sondes te vergewe. Om al die sondes van die wêreld op Hom te verplaas, het Hy Hom laat deur Johannes gedoop te word en daarna aan die Kruis gesterwe. Dit is hoe God ons van sondes gereinig het. En daardeur het God ons van al die sonde van die wêreld gered.
Ons Heer troos almal wie treur deur om hulle in kennis te stel van die lieflike evangelie van die water en die Gees. Deur om dit te doen, seën Hy hulle wie onder ’n onvolmaakte geloof lei. Hy lei slegs diegene wie die Heilige Gees ontvang het om hierdie evangelie aan die gebrokenes van hart te verkondig en die geboeides aan sonde vrytelaat.
Die doel van ons bestaan in hierdie wêreld is om deur ons Here vergewe te word, en daarna om die lieflike evangelie aan hulle te verkondig wie in sonde geboeid is troos gee, sodat hulle van sonde bevry kan word. God vertel ons alhoewel ons lewens kort is is dit nie waardeloos nie. Dat God die vergifnis van sonde en die verbasende seëninge vir die mensdom voorberei het is bewysde van hierdie feit.
Ons Here het ook aan hulle wie treur met die kroon van roem vergun. Dit beteken dat sondaars is van hulle sondes vergewe danksy aan Jesus se doop en kan dus die Koninkryk van die Hemele ingaan. As iemand van sy sondes vergewe is, is hy verkwik in se gedagtes en gees en dit veroorsaak dat hy hierdie verbasende seëninge waardeer. Ons Here kroon hom met roem. Hy het aan sondaars die evangelie van die water en die Gees gegee en almal wie werklik in dit glo, Sy kinders’ gemaak. Diegene wie in hierdie lieflike evangelie glo word met blydskap instede van droefheid gemaak.
Net soos die mensdom gebore is om te sterwe met ’n geween, is blydskap vlugtig en hulle gedagtes is meestal treurig. Nietemin, God het met hulle ontmoet en het veroorsaak dat hulle wedergebore met hoop en genot geword. In dieselfde manier, diegene wie wedergebore is deur om in die lieflike evangelie glo lewe ’n nuwe lewe en het ’n nuwe verbasende werk. Boonop, is hulle in staat om te doen wat God wil hê, en dit is, om die evangelie van die water en die Gees na al die sondaars in die wêreld te preek, alle treur van hulle harte uitedryf en hulle laat hul lewe met genot en geluk te lewe.
Diegene wie die vergifnis van sonde van God ontvang het gee roem aan God. Hy het die regverdiges vertel om die lieflike evangelie te preek. Hy het ook hulle vertel om hulle meetedeel wie Hy is, watter evangelie Hy aan ons gegee het, en hoe skitterend en roemryk die Koninkryk van Hemel is wat Hy vir ons voorberei het. Ons kan dus die roem van God in diegene wie deur God vergewe was sien. Diegene wie in hulle lewens betreur het voordat hulle met die Heilige Gees vervul was is nou met genot en in blydskap, hulle wie in sonde gevange was voel nou die vreugde van vryheid, en hulle wie ’n nikswerd lewe geleef het lewe nou ’n regverdige lewe. Almal hierdie weerkaats die roem van God. God het aan die regverdiges verwys as hulle wie die ou puinhope bou, die verwoeste plekke uit vroeër dae weer oprig en die verwoeste stede weer nuut maak wat woes was van geslag tot geslag.
In werklikheid, is hierdie lieflike evangelie van die water en die Gees die einste evangelie wat deur die Apostels in die vroeër kerk gepreek het. Jesus was omtrent twee duisend jare gelede in die wêreld gestuur. Hierdie lieflike evangelie van die water en die Gees was in hierdie wêreld gepreek tot AD 300. Die evangelie wat deur die regverdiges vandag verkondig word is dieselfde evangelie van die Heilige Gees wat die Apostels daardie tyd verkondig het. Maar, gedurende die dae in die vroeër 4de eeu van die Rooms Keiserryk wanneer Rome sogenaamd Christendom as ’n nasionale godsdiens gemaak het, en het hy sy burgers die vryheid van godsdiens gegee, die gevolg van hierdie situasie was dat die evangelie van Jesus se doop het verbleik en het geleidelik verdwyn. Dit was wanneer Christendom begin om in ’n gevestigde godsdiens gestig het, het dit in hierdie valse vorm geleidelik floreer, en die ware Christene wie die werklike evangelie verkondig het, het verdwyn.
Hoekom het die ware evangelie verander in ’n valse evangelie? Nadat Christendom ’n staatsgodsdiens van die Rooms Keiserryk geword het, was Christene bevry van verskillende beperkings en het begin dieselfde voorregte as die Roomse burgers geniet. Christene was dan in staat om Roomse edelmanne te trou en kon ook vir die regeringsdiens gewerk het. Weens hierdie voorreg het hulle geloof verklein vanaf ’n geloof van die opwekking na ’n eenvoudige godsdiens. Vanaf daardie tyd voorts, het die lieflike evangelie van die water en die Gees verdwyn, en gevolglik het ’n verminderde vorm van die wêreldlike Christendom begin floreer.
God gee aan ons die laaste Christene opdrag voor Sy ophande terugkeer, om hierdie lieflike evangelie van die water en die Gees spoedig te verkondig, wat verderf was vir ’n baie lank tyd, en dus die mensdom van hulle sondes te red. Hy sal die lieflike evangelie van die water en die Gees weer oplewer soos dit in die dae van die Apostels verkondig was. Die evangelie in die dae van die Apostels was hierdie lieflike evangelie van Jesus se doop en Sy bloed aan die Kruis. Hy roep ons die werkmanne wie die verwoeste stede weer oprig. Hy het ons laat om die evangelie van die water en die Gees te leer en te glo, en het ons landbouers van Sy wingerd gemaak.
God het aan ons dieselfde opdrag as wat Hy aan die Apostels gegee. Hy het ons gemaak om hierdie oorspronklike evangelie van die water en die Gees te verkondig. “Die Gees van die Here Here is op My, omdat die Here My gesalf het om ’n blye boodskap te bring aan die ootmoediges.” God het hulle wie alreeds die Heilige Gees ontvang het gemaak om die evangelie te verkondig en het aan ons die Heilige Gees gegee.
God het ons bekroon met blomme, het die treur weggeneem, en ’n omgord van prys op ons gesit deur genot in ons te wek. Hulle wie die Heilige Gees in hul harte het saai die sade van hierdie lieflike evangelie vir anders sodat hulle Hom kan aanneem. Hulle sal ook die evangelie wat deur ons Here ontvang, vergewe word en die Heilige Gees ontvang.
Ons het as gevolg God se spesiale werkers geword. U en ek is geseënd met roem van die Koninkryk van die Hemele. Maar God het húlle wie nie die Heilige Gees het nie of weier om dit te glo, blind gemaak sodat hulle geen verstanding kan kry om in hierdie lieflike evangelie te glo. Hulle mag in staat wees om ander mense in Jesus nominaal te laat glo, maar hulle kan nooit veroorsaak dat hulle die Heilige Gees ontvang nie.
Die Here het die volgende dinge deur hulle wie die Heilige Gees ontvang het gedoen. Hy het hulle laat maak om die lieflike boodskap na die ootmoediges verkondig, en die gebrokenes van hart met die evangelie van die water en die Gees te genees. Hy het ook die geboeides wat in sonde gevange was met die ware vryheid van verlossing vergun en almal wie treur met die lieflike evangelie van die water en die Gees aangebied. Hy het hulle wie gevange was in sonde weens hulle swakhede, met blydskap en hoop aangebied en daarna het Hy na die Hemel opgestyg.
Verder, het die Heilige Gees wie in ons woon gemaak dat ons die evangelie van die water en die Gees aan alle mense verkondig. Jesus Christus het aan hulle wie vergewe was en die Heilige Gees binne hulle het om sondaars van hulle sondes te red. Die Here het hulle wie die vervulling van die Heilige Gees ontvang versterk om in beheer te wees van wat Hy beplan het om te doen. Hy het alle regverdige mense gemaak om Sy werk te doen. Ons is Sy werkers, dié wie aangestel is as opsigters in Sy wingerd, naamlik God se kerk. Ons is Sy dienaars. God het aan ons hierdie verbasende seëninge gegee.
Ons herken ons swakhede wanneer na ons vlees kyk, maar omdat God in ons werk, glo ons in Hom en het Sy dienaars deur geloof geword. Ons glo dat God sal baie groot werke deur ons doen en Sy heerskappy oor ons werke versprei.
God het besluit om die verwoeste plekke uit vroeër dae en die evangelie in die verwoeste stede weer opterig. Hy het belowe dat Hy sou die ou puinhope, die verwoeste plekke, en die verwoeste stede weer laat bou. Ek glo dat daar weereens ’n groot herlewing van hierdie evangelie dwarsdeur die wêreld plaas gaan vind!
Dit is egter nie my wil nie. Ek glo dit omdat God gesê dat dit sal so gebeur. Ons Here het hulle wie die Heilige Gees ontvang het gemaak om hierdie lieflike evangelie na die hele wêreld met dapperheid verkondig. Hy het Sy Seun na die wêreld gestuur en die evangelie te volbring, en ek glo Hy bereik Sy wil al weer deur hulle van ons wie die Heilige Gees ontvang het. Hulle wie in hierdie lieflike evangelie glo sal die roemryke God sien. Hallelujah!