(Josua 4:23)“Deurdat die Here julle God die water van die Jordaan voor julle uit laat opdroog het, totdat julle deurgetrek het, soos die Here julle God gedoen het met die Skelfsee wat Hy voor ons uit laat opdroog het, totdat ons deurgetrek het.”
Wat leer die gebeurtenis by die Jordaan Rivier ons?
Dat Jesus Christus het die dood heeltemal uitgewis—veroorsaak deur sonde en die oordeeling vir die mensdom.
Ek wil nou praat oor die lieflike evangelie van die waarheid wat dit toelaat dat ons die vervulling van die Heilige Gees ontvang. Nadat Moses gesterwe het, het God Josua aangestel as die leier van Israel. Moses was die verteenwoordiger van die wet in die Ou Testament. Sou Moses die Jordaan Rivier saam met die kinders van Israel deurgetrek en by Kanaän uitgekom het, sou dit nie nodig gewees vir Josua om die leier van die volk te word nie. Maar God het Moses gemaak om by ’n plek te kom voor die land van Kanaän en het hom verbied om verder te gaan.
Ons Here het Moses en Josua vir ons gegee
Moses, die verteenwoordiger van die wet in die Ou Testament kon nie die kinders van Israel na Kanaän neem nie. Sou hy dit gedoen het terwyl hy deur die wet gelei was, sou dit teen God se plan vir ons verlossing gewees het. Niemand kan voor die wet van God van hulle sondes bevry word nie, omdat niemand kan dit nakom nie. “Want deur die wet is die kennis van sonde” (Romeine 3:20).
Die rede hoekom God die wet aan die mens gegee het is aan hom die kennis van sonde te gee, naamlik om die wet sy leermeester te maak en hom na Christus toe lei sodat hy deur geloof regverdig kon word (Galásiërs 3:24). Omdat die wet niks meer as ’n gids was om Jesus te vind; en mense het Jesus nodig; en dit was die rede hoekom Jesus na die wêreld gekom het. Wat God aan Josua gelas was, was om die kinders van Israel opdrag te gee om deur die Jordaan Rivier deur te trek en die land van Kanaän binne ingaan.
God het hulle, na Moses se dood, tesame met hulle nuwe leier binne in die land Kanaän geneem. Josua het die offisiere van die volk opdrag gegee, en vir hulle gesê “Gaan die laer deur en gee die volk bevel en sê: Maak vir julle padkos klaar; want oor drie dae sal julle deur hierdie Jordaan trek om die land in besit te gaan neem wat die Here julle God aan julle gee, om dit in besit te neem’” (Josua 1:11).
God het Josua opdrag gegee om Kanaän binne in te gaan nadat dit onmoontlik vir Moses was om dit te doen. God het Josua opdrag gegee en gesê, “Gee jy dan bevel aan die priesters wat die verbondsark dra, en se: Net soos julle aan die kant van die water van die Jordaan kom, moet julle in die Jordaan bly staan. Toe se Josua aan die kinders van Israel: Kom nader hierheen en luister na die woorde van die Here julle God. Verder het Josua gesê: Hieraan sal julle erken dat daar ’n lewende God tussen julle is, en dat Hy sekerlik die Kanaäniete en Hetiete en Hewiete en Feresiete en Girgasiete en Amoriete en Jebusiete voor julle uit sal verdrywe” (Josua 3:8-10).
Na die dood van Moses, was God Josua aangestel as die leier van Israel en hom opdrag gegee om binne die land van Kanaän met die kinders van Israel te gaan. Die naam Josua beteken “die Verlosser,” sinoniem met “Jesus” of “Hoséa.” Josua ’n dienaar van God het die priesters’ wie die verbondsark gedra het bevel om deur die Jordaan Rivier te trek terwyl die volk hulle agtervolg. Wanneer die priesters’ wie die verbondsark gedra het in die water stil gestaan het (die Jordaan Rivier het oor sy valle geloop in die dae van die oes), het die waters wat van bokant afkom stilgestaan en gevolglik het dit terug gestoot baie ver weg tot Adam, die stad wat langs Sartan lê. “En die wat afstroom na die See van die Vlakte, die Soutsee, het heeltemal verdwyn; toe het die volk deurgetrek, teenoor Jérigo” (Josua 3:15-16).
Deur hierdie gebeurtenis leer God vir ons, dat Hy die dood heeltemal uitgewis het wat deur die sonde veroorsaak was, en die daaropvolgende oordeeling vir die mensdom. In ander woorde, Jesus Christus ons Verlosser het die sonde van die mensdom weggeneem wanneer Hy deur Johannes die Doper gedoop en daarna gekruisig was. In hierdie manier het Hy die mensdom van hulle sondes gered en sodoende hulle in die land van Kanaän gelei, wat staan as die Koninkryk van die Hemel.
Die Jordaan Rivier is die plek waar die mensdom gereinig was
Die historiese gebeurtenisse om die deurtrekking van die Jordaan rivier, soos dit in detail in die Ou en die Nuwe Testamente geskrywe is, was ’n baie belangrike gebeurtenis wat gelei het na die uiteindelike verlossing van vloeke en oordeelings wat ontstaan het weens die sonde van die mensdom.
Die Jordaan Rivier is alombekend as die rivier van die dood, en die eindpunt van die rivier is die Dooie See. Die woord Jordaan beteken in andere “’n rivier wat slegs afvloei—na die dooie toe” of “onder indompel, onderdruk, iets onder forseer, uitval.” Dit wys duidelik die geskiedenis van die mensdom se sonde. In hierdie einste rivier, het Jesus deur Sy doop die vloei van sonde wat nie tot stilstand gebring kon word nie, op Homself geneem en later het Hy daarmee aan die Kruis gesterwe en daardeur die oordeeling in plaas van die mensdom betaal.
Waar gaan ons, die afstammeling van Adam en Eva heen, in watter rigting vloei ons? Omdat alle skepsels gebore is met sonde, pleeg hulle aanhoudend sonde, en die loon vir hierdie sonde—waarheen vloei dit? Dit vloei sterk na die dode toe. Deurgaans die geskeidenes van die mensdom vloei alle skepsels vanaf geboorte na hul vernietiging toe. Alhoewel hulle poog en probeer so hard om hulle sondige natuur te beheer, kan hulle nie, en dit is hoekom hulle vinnig na die finale oordeeling vir hulle sondes gaan.
Maar, God in Sy groot liefde het die sterk vloei van sonde en oordeeling afgesny. God het Josua beveel om die kinders van Israel na die land van Kanaän te lei en het deur die Jordaan Rivier op droë grond deurtetrek. Hierdie was God se wil vir Josua. Hierdie storie suggereer dat in orde om bevry van sonde te wees, moet die loon van ons sondes betaal word, wat die dood is, en deur hierdie loon is ons van al ons sondes gereinig en as gevolg van dit kan ons in die Hemel binne ingaan.
In die Ou Testament het die vloei van die rivier tot stilstand gekom sodat dit in droog land verander was wanneer die priesters’ wie die verbondsark gedra het hulle voete in die water gesit het. Hierdie het gebeur sodat die kinders van Israel deur die Jordaan Rivier op droë land kon deurtetrek. Dit was die verlossing van sondes wat alleenlik aan diegene gegee wie in die lieflike evangelie geglo het. Dit was die evangelie van die water en die Gees wat die loon van die mensdom se sondes betaal, en ons het die vervulling van die Heilige Gees ontvang deur om in hierdie lieflike evangelie te glo.
Generaal Naäman
Naäman, wie in hoofstuk 5 van 2 Konings verskyn, was ’n groot en hoog aangesiende dapper kommandeer van die Sirië se magte wie sy land van hulle vyande gered het. Hy was tragies ’n melaatse wie voorbestemd was om al sy besittings en rank te verloor weens hierdie vloek. Maar hy het later die lieflike nuus gehoor dat hy kon van hierdie vloek genees’ word. Dit was aan hom vertel dat hy kon van sy vloek genees’ word sou hy na ’n sekere dienaar van God gaan wie in Israel gewoon het. Dit was ’n klein dogtertjie wie in diens van Naäman se vrou was wie hierdie nuus verkondig het. Sy het gesê, “Ag, was my heer maar net by die profeet wat in Samaría is, dan sou hy se melaatsheid wegneem” (2 Konings 5:3).
Hy het hierdie nuus geglo en het na Israel vertrek. Wanneer hy by die huis van Elísa gekom het, het Elísa ’n boodskapper na hom toegestuur en gesê, “Gaan heen, was jou sewe maal in die Jordaan; dan sal jou vlees terugkeer, en jy sal rein wees.” (2 Konings 5:10). Omdat hy ’n wonderwerk verwag het, het Naäman baie kwaad geword en besluit om terugtekeer na sy eie land toe. Maar toe kom sy dienaars nader en spreek met hom, en het besluit om na hulle ernstige versoeke te luister, en vir Elísa te gehoorsaam. Hy het dus afgegaan na die Jordaan Rivier en daar sewe maal daarin ondergeduik volgens die woord van die man van God. Daar, het sy vlees teruggekeer soos die vlees van ’n jong seun en hy het rein geword.
In dieselfde manier leer ons daardeur dat in orde om van ons sondes vergewe te word, moet ons ons eie vleeslike gedagtes opsy stoot en aanvaar wat in die Bybel geskrywe is en nie dit probeer te verdraai nie. Eers dan sal ons die lieflike seëninge ontvang. Wie ook al gered wil word moet al God se woorde gehoorsaam en met die hele hart dit glo.
Die Bybel sê duidelik dat die sonde van die wêreld was deur Jesus se doop en bloed weggewas. Ons moet nie oor dit dink in dieselfde manier as die ongehoorsame Naäman nie. Ons kan nie van ons sondes gereinig word sonder die evangelie van die water en die Gees nie. Daarom, in orde om vergifnis van al ons sondes te ontvang, moet ons in die lieflike evangelie van die water en die Gees glo. Net soos Naäman rein geword het deur om sy liggaam sewe maal onder in die water ondergeduik het, glo ons dat ons van ons sondes gereinig kan word deur om in die lieflike evangelie van Jesus se doop, kruisiging en opwekking glo. Dus moet ons nou in hierdie lieflike evangelie glo net soos dit is.
Hierdie wonderwerk in die Jordaan Rivier het vir al die afstammelinge van Adam met ’n seëning aangebied, wat die vloei van alle sondes afsny en die oordeel beëindig. Die mensdom in sy geheel was vanaf die Tuin van Eden verban omdat Adam en Eva gesondig het nadat hulle deur Satan versoek was. Maar, die gebeurtenis in die Jordaan was die lieflike evangelie wat die mensdom terug na die Tuin van Eden toe lei.
Die gebeurtenis by die Jordaan Rivier
Die Bybel vermeld die lieflike nuus dat Jesus het al ons sondes in die Jordaan weggeneem. “Laat dit nou toe, want só pas dit ons om alle geregtigheid te vervul” (Matthéüs 3:15). Die Bybel verklaar dat al ons sondes was op Jesus verplaas wanneer Hy in die Jordaan Rivier gedoop was. In ander woorde, Jesus se doop was die gebeurtenis wat die ketting van sonde waarin die mensdom gebonde was verbreek. Dit is hoe Jesus ’n einde gemaak aan sonde en later ons verlossing vergun met Sy bloed aan die Kruis.
Die Jordaan was die rivier van die doop wat ons van sondes gereinig het. Ons het dus God se wet volbring, “Die loon van die sonde is die dood” (Romeine 6:23), omdat Jesus die loon van die sondes vir ons betaal deur om in die Jordaan Rivier gedoop te word en aan die Kruis te sterwe. Dit is die lieflike evangelie wat ons Here aan die mensdom gegee het.
Al die sonde van die mens het na Adam volgehou, maar was beëindig met Jesus se doop in die Jordaan Rivier en Sy bloed aan die Kruis. Geen sonde het oorgebly nie, danksy aan Jesus se doop. Watter seëning en lieflike nuus is dit nie? Ons, wie in hierdie lieflike evangelie glo, is gered van die malende vloei van sonde; en is van ons sondes gereinig en geheilig gemaak in die verlossende wet van God. Nietemin, Jesus se doop en bloed aan die Kruis is die evangelie wat die mensdom red. Ons behoort werklik in dit te glo. “En alles wat nie uit die geloof is nie, is sonde” (Romeine 14:23), sê die Here. In dieselfde manier is ons geseën slegs wanneer ons in hierdie lieflike evangelie glo.
Het jy nog sonde in jou hart ondanks die feit dat al ons sondes op Jesus verplaas was wanneer Hy deur Johannes gedoop was? Jesus het die wêreld se sondes weggeneem. U behoort wat in die Bybel geskrywe is te glo. Slegs die evangelie van Jesus se doop en Sy bloed aan die Kruis kan die sonde in jou hart uitwis en die dood en die vloeke afwend. Om te doop beteken “om te was; om onder in te dompel, te begrawe, te verplaas en verplasing.”
Die mensdom kan van hulle sondes vergewe word deur om in die lieflike evangelie te glo wat Jesus aan ons gegee het. Dit is hoekom Jesus Homself as ‘die weg na die Hemel’ genoem. Ons kan die Hemel ingaan en die ewige lewe beërwe deur om in Hom te glo. Hy is ons Here wie ons die vervulling van die Heilige Gees vergun het. Ons is van alle oordeel vir ons sondes bevry omdat ons in Sy doop en bloed glo.
Die vloek het tot einde gekom en die rivier het verander in droë land omdat die priesters’ wie die verbondsark gedra het, het daarin gestaan naamlik in die water van geloof. Dit is wat God beplan het, en Jesus se doop en Sy bloed het hierdie plan volbring. Wat ’n lieflike evangelie is dit nie. Hierdie was die wet van verlossing en sonder dit sou ons verlossing nutteloos wees. Hulle wie werklik in hierdie lieflike evangelie glo kan nou deur die Jordaan Rivier deurtrek en binne die land Kanaän ingaan. Dat die water heeltemal opgedroog het, beteken al die sonde van die wêreld was op Jesus verplaas en Hy was vir ons sondes veroordeel. Hierdie is die evangelie wat ons die vervulling van die Heilige Gees vergun.
God, wie die mensdom geskep het, weet die gemiddelde persoon se IK slegs omtrent 110 tot 130 punte is. Daarvoor sal Hy nie hierdie hemelse waarheid bemoeilik met die vervulling van die Heilige Gees nie. God het alle sondes weggeneem met Jesus se doop en Sy bloed aan die Kruis. Hy het dit moontlik gemaak sodat ons die Heilige Gees kon ontvang deur om in die evangelie van die water en die Heilige Gees te glo. Jy sal ook na die bewuswording kom dat die vervulling van die Heilige Gees kan slegs ontvang word deur om in hierdie evangelie te glo.
Volgens die Bybel kan ons nie die Heilige Gees ontvang deur om slegs berouvolle gebede te doen nie. Mense dink die Heilige Gees is iets wat ontvang word wanneer hulle baie verskillende soort gebede opoffer. Maar dit is onsin en glad nie waar nie. Die Heilige Gees word alleenlik aan hulle vergun wie in die lieflike evangelie glo, en dit is nodig om hulle God se kinders te maak. In ander woorde, die vervulling van die Heilige Gees was ’n versekering dat ’n persoon werklik ’n kind van God geword het. God gee die Heilige Gees aan hulle wie in die lieflike evangelie glo om seker te maak dat hulle Sy kinders word.
As mense wel in Jesus glo maar weet nie of weier om in hierdie evangelie te glo, sal hulle geen vertroue het in die feit dat al hulle sondes op Hom verplaas was. Daarom, moet alle mense kennis dra en glo dat Jesus se doop en Sy bloed aan die Kruis die lieflike evangelie is wat hulle sondes uitgewis het.
Wie getuig dat Jesus die wêreld se sondes weggeneem het? Johannes die Doper. Dat Hy deur Johannes gedoop was en het die wêreld se sondes weggeneem, is wat God ons Vader beplan het (Levítikus 4:13-21, 16:1-30). Wie het hierdie plan van Hom uitgevoer? Jesus. Wie verseker die volbringing van hierdie plan? Die Heilige Gees. God in Die Drie-Eenheid het die verlossing van sonde met Jesus se doop en Sy bloed aan die Kruis volbring om ons Sy kinders te maak. Die Heilige Gees woon in ons en verseker dat ons van ons sondes gered is wanneer Jesus God se plan volbring het.
Vertoon dinge asemrowend ingewikkeld in hierdie wêreld? En hoe verwar is jou gedagtes? Niemand kan in hierdie lieflike evangelie glo tensy hy sy eie gedagtes opgee. Die dogma van vandag se Christendom wat alom in geglo word is soos volg: ‘oorspronklike sondes was verplaas, maar werklike sondes (daagliks se sondes) is vergewe slegs wanneer iemand berouvolle gebede doen.’ Maar, dit is ver van die werklike waarheid; dit is in werklikheid ’n valse evangelie. As u in dit glo, sal u nie die Bybel vanaf die begin na die einde toe kan verstaan nie, en soos die tyd verbygaan sal jy al hoe meer moeilikheid ervaar om Jesus te agtervolg. Dit is hoekom tussen Christene is daar baie wie in verskillende evangelies en in ’n verskillende God glo.
Sommige mense sê dat hulle die vervulling van die Heilige Gees ontvang het deur ‘gebed.’ Dit vertoon aanneemlik, maar die Bybel verklaar duidelik dat die Heilige Gees op Jesus soos ’n duif neergedaal het nadat Hy gedoop was en uit die water opgeklim het. Hierdie is die ware evangelie, en die Heilige Gees word slegs op hulle uitgestort wie in hierdie evangelie glo.
Boonop, sommige mense sê dat hulle die Heilige Gees ontvang het deur berouvolle gebede. Kom die Heilige Gees op mense wanneer hulle vir vergifnis smeek? God is regverdig. Die Heilige Gees kom nie net omdat Hy vir hulle jammer kry nie. Mense kan huil, bid of tekeregaan, maar die Heilige Gees sal nie op hulle kom nie. Hy kom alleenlik op diegene wie glo dat God Sy plan volbring het om hulle te red. U moet in gedagte hou dat u sal nie die Heilige Gees ontvang nie deur om aan God te huil, hard bid ens nie. Die Heilige Gees is onafhanklik van die mens se wil.
Selfs die historiese besluite van die mens in hierdie wêreld kan verander word, maar die lieflike evangelie en die wet van die vervulling van die Heilige Gees is onveranderlik, dit is, hulle kan nooit verander word nie. As mense nie die lieflike evangelie verstaan nie, is dit baie hard vir hulle om terugtekeer na die ware gewoonte van geloof. Dit is vir hierdie rede dat baie mense nie die vervulling van die Heilige Gees kan ontvang nie. Hoe teleurstellend sou u voel sou un in Jesus geglo maar was vernietig net omdat u nie hierdie lieflike evangelie geken of geglo het nie? Die Bybel sê, vir baie mense is die lieflike evangelie van Jesus ’n steen van aanstoot en n rots van struikeling.
Sou u na die verstanding van die geheim van Jesus se doop deur Johannes gekom het, kan u ook van u sondes vergewe word en die vervulling van die Heilige Gees ontvang. Hy het alle sondaars gered deur om gedoop te word, het aan die Kruis gesterwe en van die dode opgestaan. Die verlossing van Jesus het aan ons die regverdiges ’n hemelse metode van verlossing gegee. Hy het die ware Verlosser vir sondaars geword, en die vervulling van die Heilige Gees bevestig.
Alleenlik as u in dit glo!
Dit is in die Ou Testament opgeteken dat wanneer die priesters’ hulle voete in die Jordaan gesit het, het die rivier in droë land verander. Dit is bonatuurlik dat die sterk vloeiende water nie meer gevloei het nie, maar meer wonderwerke sou volg. Wat ongelooflik is, is dat die rivier in droë land verander was. Hierdie gebeurtenis het gedien as ’n versekering van God se verlossing, wat na die verlossing van sonde deur Jesus se doop en Sy bloed aan die Kruis gelei het. Die droog land verteenwoordig die weg op waar die sonde van die wêreld sou vergewe word, danksy aan Jesus se doop en Sy bloed aan die Kruis. Alle sonde het sterk voort vanaf Adam uit na die mensdom gevloei, maar die vloek van die oordeeling het met Jesus se doop daar geëindig. Nou, al wat ons nodig het om te doen is om van ons sondes vergewe te word deur geloof in hierdie evangelie, en die ontvangs van die vervulling van die Heilige Gees. Glo u in die lieflike waarheid waar Jesus al jou sondes weggeneem met Sy doop in die Jordaan Rivier?
U behoort te glo, dat Jesus Christus was gedoop om die wêreld se sondes wegteneem. Verder, behoort u te weet, verstaan en glo hoe belangrik Sy doop was. Sou die priesters’ geweier het om in die Jordaan te tree, sou die kinders van Israel nie in staat wees om ’n suksesvolle intrede binne die land van Kanaän kon volbring nie. Die heel eerste stap na die intrede van Kanaän was die deurtrekking van die Jordaan Rivier. Daarvoor, slegs wanneer ons die rivier tesame met die Verbondsark deurtrek sal ons in staat wees om in die land van Kanaän ingaan. Dit leer vir ons dat iemand kan van sy sondes vergewe word deur om in die evangelie van die water en die Gees te glo.
Die Bybel sê dat Jesus se doop die werk van God was. Hierdie het ook gebeur in verhouding met die priesters’. Net soos die water van die Jordaan Rivier tot stilstand gekom het wanneer die priesters met hulle voete in die water gaan staan het, is die mense van die wêreld van hulle sondes gered as hulle in hierdie evangelie glo.
Die vervulling van die Heilige Gees is slegs vergun gebaseer op geloof in hierdie lieflike evangelie. Jesus se doop en Sy bloed aan die Kruis sal u lei om die vergifnis van sonde en die Heilige Gees ontvang. Hierdie lieflike evangelie van die water en die Gees is onmisbaar vir die verkryging van die vervulling van die Heilige Gees.