Search

FREE PRINTED BOOKS,
eBOOKS AND AUDIOBOOKS

The Gospel of the Water and the Spirit

IS U WAARLIK WEDERGEBORE DEUR WATER en DIE GEES?
  • ISBN8983140933
  • Pages408

Afrikaans 1

IS U WAARLIK WEDERGEBORE DEUR WATER en DIE GEES?

Rev. Paul C. Jong

Inhoud

Voorwoord

Deel Een – Boodskappe
1. Ons moet Eers Ons Sonde Erken Voordat Ons Verlos Kan word (Markus 7:8-9, 20-23) 
2. Die Mens Is As Sondaar Gebore (Markus 7:20-23) 
3. As Ons dinge doen volgens die Wet, Sal Dit Ons Red? (Lukas 10:25-30) 
4. Die Ewige Verlossing (Johannes 8:1-12) 
5. Doop van Jesus en Die Versoening van Sonde (Matthéüs 3:13-17) 
6. Jesus Christus het uit die Water, Bloed en die Gees Gekom (1 Johannes 5:1-12) 
7. Die Doop van Jesus is Die Teëbeeld Vir die Verlossing Van Sondaars (1 Petrus 3:20-22) 
8. Die Evangelie van Oorvloedige Versoeninge (Johannes 13:1-17) 

Deel Twee — Bylae
1. Getuienis van Verlossing 
2. Bylae Verduideliking 
3. Vrae en Antwoorde 
 
Tussen die baie Christelike boeke wat in die wêreld verskyn wat verduidelik “hoe om wedergebore te word”, is hierdie die heel eerste boek wat die Evangelie van die water en die Gees verkondig in streng ooreenstemming met die Heilige Skrif. Daar is geen mens op aarde wat in die Koninkryk van die Hemel toegelaat sal word, sonder om waarlik wedergebore te word deur die water en Gees nie. Om waarlik wedergebore te word moet ‘n sondaar vrygespreek word van alle sonde, en dit is slegs moontlik om in beide die doop van Jesus en in Sy bloed aan die Kruis te glo. Laat ons nou met geloof in die Evangelie van die water en die Gees toegang tot die Koningryk van die Hemel te kry as die regverdiges in wie geen sonde gevind is nie.
eBook Download
PDF EPUB
AudioBook
AudioBook

Books related to this title