" Freely you have received, freely give " (Matthew 10:8)

HOME  |  SITEMAP  |  CONTACT US  |  HELP    
 



 Free eBook Version of Afrikaans edition 2

 


Keer terug Na die Evangelie van die Water en die Gees

  • Electronic Book Format : MS Reader
  • Current Downloads : 149
  • About this book
  • Table of Contents
 

Annotasie

Hierdie boek sal almal wat dit lees na die verbasende en geseende wereld van die evangelie van die water en die Gees lei, en sal u lewe verander.

Beskrywing

Ek is seker oorspronklikheid besluit die werklike waarde van niefiksie boeke. Ons boeke is volkome oorspronklik. Hulle is die heel eerste boeke van ons tyd wat die geheim van Jesus se doop deur Johannes die Doper openbaar. Daar was geen Kersfees vir die eerste twee eeue in die Vroee Kerk. Christene van die Vroee Kerk gesamelik met Jesus se Apostels het slegs 6 Januarie as die Dag van die doop van Jesus in die Jordaan deur Johannes die Doper gedenk. Hoekom het hulle groot beklemtoning op Jesus se Doop in hulle geloof gele? Ons boeke gee die korrekte antwoord na hierdie vraag. En die antwoord is die presiese sleutel wat toegang gee na die Apostoliese Christelike Tradisie. Die hoof tema van ons titels openbaar die geheim van die doop van Jesus asook die evangelie van die water en die Gees (Johannes 3:5). Dit is nie'n geskilpunt van Christendom nie maar die kern bekommernis van alle Christene. Ons titels is 100% Bybels en redelik, en sal nominale Christene verseker opsweef na'n ontsaglike gewaarwording van die Evangelie van die water en die Gees. Die boodskap in hierdie boek sal 'n onjuistheid / waarheid instrument wees vir baie wie die waarheid in die Bybel soek.

Van die uitgewer

Eerw. Paul C. Jong preek oor die hele wereld vir twee dekades hierdie kragtige evangelie van die water en Gees. Hy het ook 50 verskillende Geestelike boeke geskryf oor hierdie kosbare evangelie, asook 50 hoof titels in verskillende vertalings. Sy boodskappe is geseend en kragtig en sal verseker die leser lei tot ware wedergeboorte, en sal die Heilige Gees ontvang. Ons is heeltemal verseker hierdie boek die heel eerste verkondiging van die water en Gees is in streng in ooreenstemming met Heilige Skrif.


 
Free Christian eBooks
    eBook List
    Afrikaans edition 2
 
  • About this book
  •  
  • Table of Contents
  •     What is eBook?
     
  • About eBook
  •  
  • How to read an eBook?
  •  
  • FAQ
  •  
  • Download Help
  •     eBook Readers
     
  • MS Reader 2.0
  •  
  • Acrobat Reader 4.0
  •  
    Partner's Zone

    register as a coworker
    Bookmark
       
    Copyright © 2001 - 2019 The New Life Mission. All Rights Reserved.