" Kow padha olh tanpa nganggo mbayar gunakna tanpa nganggo bayaran " (Matius 10:8)

HOME  |  PETA SITE  |  KONTAK  |  PERTOLONGAN    
Pelajaran Alkitab Buku Kristen Gratis eBook Kristen Gratis Tentang Kami
 



 E-book gratis dalam bahasa Afrikaans edisi 21

 


Die Verhouding Tussen Die Bediening van JESUS en Die van JOHANNES DIE DOPER soos in die Vier Evangelies Verkondig

  • Format e-book : MS Reader
  • Download sampai sekarang : 29
  • Mengenai Buku ini
  • Daftar isi
 

Annotasie

Hierdie boek praat oor die belangrike bediening van Johannes die Doper.

Beskrywing

Die Nuwe Testament begin met die Vier Evangelies d.w.s. die Evangelie van Mattheus, Markus, Lukas, en Johannes. Die Vier Evangelies behandel die besonderse en belangrike bediening van Johannes die Doper. Dit is so want sy bediening is baie belangrik. Sonder om die belangrike bediening van Johannes die Doper behoorlik te verstaan, kan ons nie die bediening van Jesus Christus waarlik ken nie.
As dit die geval is moet ons begin ernstige vrae vra, "Was die bediening van Johannes die Doper soos in die Evangelies verkondig word baie belangrik?" Om na Johannes die Doper te verwys het Jesus duidelik ges, "En as julle dit wil aanneem, hy is Ela wat sou kom" (Mattheus 11:14). Dus, Johannes die Doper was op die aarde gebore om ? spesiale bediening voor die aangesig van God uit te voer. Jesus het ook ges, "Maar van die dae van Johannes die Doper af tot nou toe word die koninkryk van die hemele bestorm, en bestormers gryp dit met geweld " (Mattheus 11:12). Dit is so weens Johannes die Doper se belangrike geboorte, en wanneer hy Jesus Christus gedoop het, het hy as die laaste aardse hopriester, al die sonde van die wreld na Hom oorgeplaas. Dit is hoe Jesus in staat was om met eens al die mensdom se sondes te kon opneem. Om dit in hierdie wyse so te aanvaar het die Here almal wie waarlik in beide die bediening van Johannes die Doper en die van Jesus te glo om die Hemel in te gaan deur die reiniging van sondes te ontvang. Dit is die betekenis ingebore in die Skrif deel van die Evangelie van Mattheus 11:12-14.
Glo jy dat die evangelie van die water en die Gees die Waarheid is? As dit so is dan verstaan jy die bediening van Johannes die Doper en die van Jesus behoorlik. Maar baie Christene wie geen kennis dra van die bediening van Johannes die Doper, dra ook geen kennis van die water en die Gees nie, en as gevolg daarvan lei hulle hul geloof lewens uit slegs op die beheptheid van die vlees. Deur hul onkundigheid sal sulke mense nie eers probeer om die bediening van Johannes die Doper soos in die Vier Evangelies verkondig uit te vind nie. Dus, die belangrike bediening van Johannes die Doper was oor ? lank tyd deur Christene afgeskeep selfs glo hulle in Jesus. Miskien vir hierdie rede is daar baie mense wie geen belangstelling in die bediening van Johannes die Doper in hierdie laaste dae het nie. Dit is tragies hoe Christendom dit vreemd beskou wanneer sekere gelowiges oor hierdie belangrike saak ondersoek instel en oor dit praat. Dit is omdat hulle van die belangrike bediening van Johannes die Doper en die van Jesus oor ? lank tyd weggekyk het.


Van Die Uitgewer

Ons moet eerstens besef dat Jesus die werker was wie wat alle geregtigheid van God vervul het deur die doop van Johannes die Doper te ontvang soos dit duidelik in die evangelie van die water en die Gees verkondig word. Alle Christene wat nog tans op die aarde leef, moet beide die bediening van Johannes die Doper en die van Jesus nou leer ken en in dit glo. Ons moet nou terug na die Woord van God keer en ernstig dit oordink hoekom daar ? bediening van Johannes die Doper was en hoekom dit so belangrik is. Ons moet nou binne die bediening van Johannes die Doper en die van Jesus intree, ons geloof herstel en in hierdie waarhede te versterk en dit te bevestig. Met dit behoorlik gedoen en gedaan kan hulle nou die dag verwag wanneer hulle die regverdigheid van God kan ontmoet. Sulke geloof is om die wil van God te gehoorsaam wie perfek is.


 
Free Christian eBooks
    Daftar e-book
    Edisi bahasa Afrikaans 21
 
  • Mengenai Buku ini
  •  
  • Daftar isi
  •     Apakah e-book
     
  • Mengenai e-book
  •  
  • Bagaimana membaca e-book
  •  
  • Pertanyaan yang paling sering ditanyakan
  •  
  • Pertolongan untuk Download
  •     Software pembaca e-book
     
  • MS Reader 2.0
  •  
  • Acrobat Reader 4.0
  •  

       
    Copyright © 2001 - 2019 The New Life Mission. ALL RIGHTS reserved.