" Avete ricevuto gratuitamente, date gratuitamente"  (Matteo 10:8)

HOME  |  MAPPA DEL SITO  |  CONTATTI  |  AIUTO    
Studi Biblici Libri Cristiani Gratuiti eBook Cristiani Gratuiti Riguardo a Noi
 



Libro Stampato assolutamente GRATUITO
- edizione Afrikaans # 3

 


Die Foutlose manier vir ons om die Heilige Gees te Ontvang

  • ISBN : 898314291x
  • Pagine : 399
  • Riguardo a questo libro
  • Indice
 

Annotasie

n' Foutlose Manier Vir Ons Om Die Heilige Gees Te Ontvang.

Beskrywing

Die mees algemene strydpunte wat in Christendom vandag beredeneer word is "verlossing van sonde" en "die vervulling van die Heilige Gees." Maar weinig het die presiese kennis oor hierdie twee onderwerpe ondanks die feit dat hulle die mees belangrike konsepte in Christendom is. Wat die saak bemoeilik is dat daar nie veel oor hierdie onderwerpe in die Woord geskrywe is sodat ons dit kan leer en duidelikheid oor hierdie belangrike onderwerpe kan kry. Christen skrywers in algemeen skryf slegs oor die gawes van die Heilige Gees en verheerlik die gevulde - geestelike lewe wat boekrakke volmaak. Maar geeneen van hulle waag om oor hierdie fundamentele vraag te praat nie, naamlik "Hoe 'n gelowige verseker die Heilige Gees kan ontvang?" Hoekom is dit so? Dit is voor die hand liggend dat hulle nie die presiese kennis oor dit besit nie. Soos die Profeet Hosea uitgeroep het in moedeloosheid, "My volk gaan te gronde weens die gebrek aan kennis," en gevolglik sien ons baie Christene vandag wat in godsdienstige fanatisme betrokke word in sy verskillende kleure en vorme, met die hoop dat hulle die Heilige Gees sal ontvang. Hulle is oortuig dat as hulle in 'n waansinnige emosie gelaaide toestand opgesweef word, sal hulle die Heilige Gees ontvang. Maar dit is nie oordrywing om te se, dat hulle so-genaamd geloof Christendom verklein na 'n eenvoudige oppervlakkige Sjamanisme. U moet weet, hierdie fanatisme het sy ontstaan van Satan.
Die skrywer Eer. Paul C. Jong waag hier om die bybelse waarheid te verkondig. Hy preek oor die essensiele onderwerpe in volskaals, waar die meerderheid geestelike skrywers hierdie belangrike vraag vir 'n lank tyd ontduik het. Eerstens bepaal hy die bedoelings van "die wedergeboorte" en daarna "die vervulling van die Heilige Gees" en verduidelik die onvermydelik verwantskap tussen die twee vernaamste konsepte. Ten slotte, preek hy oor die hele reeks rakende die Heilige Gees, vanaf "hoe om geeste te onderskei" tot "die weg na 'n Gees gevulde lewe." Die skrywer beveel aan dat u na die webblad verwys om meer informasie oor die inhoud van hierdie boek te kry.



Van die uitgewer

Sou u besluit om net een boek buiten die Bybel in 'n jaar te lees, sal ek sterk aanbeveel dat u hierdie boek lees. Ek is seker hierdie boek van preke bo alles is en nodig vir enige ware Christen soeker. Dit is 'n verfrissende verduideliking van die vervulling van die Heilige Gees en is 100% Bybels. Ek het vir jare Eerv. Jong se preke, naamlik "Paul C. Jong Christen Boek Reeks vertaal," Ek kon meer geseend geword het as enigeen omdat ek as vertaler die eerste leser van sy boeke was. Die preke van hierdie titel is helder, akkuraat, siel oorwinnend, en geloof gevuld. Hy is 'n ware dienaar van God wie dit waag om die waarheid te verkondig teen die oorheersende valse profete in vandag se Christendom. Ons is trots oor al sy titels; en derhalwe is ons bereid om al sy opvolgende preke te publiseer.


 

 
Free Christian Books
    Lista dei libri gratuiti
    Edizione Afrikaans 3
 
  • Riguardo a questo libro
  •  
  • Indice
  •     Il servizio di libri gratuiti
        Come richiedere i libri gratuity
        Le domande pił comnuni
    Osserva il
    Cestino

       
    Copyright © 2001 - 2019 The New Life Mission. Diritti riservati.