Afrikaans 5
Choose your preferred file format and safely download to your mobile device, PC, or tablet to read and listen to the sermon collections anytime, anywhere. All eBooks and AudioBooks are completely free.
Die evangelie van die water en die Gees is God se geregtigheid! Die woorde in hierdie boek sal u dorstige hart bevredig. Vandag se Christene gaan voort met hul lewens terwyl hulle geen werklike kennis dra van die oplossing van werklike sondes wat hulle daagliks pleeg. Weet u wat God se geregtigheid is? Ek vertrou dat u vir uself hierdie belangrik vraag sal vra, en in God se geregtigheid glo wat in hierdie boek geopenbaar word.
God se geregtigheid was altyd binne die evangelie van die water en die Gees weggesteek. Maar soos `n kosbare skat was dit vir `n lang tyd van die oë van godsdienstige volgelinge weerhou. As gevolg het baie Christene op hulle eiegeregtigheid vertroue en in dit geroem, instede om in God se geregtigheid te glo. Daarvoor het Christen dogmas wat geen sin maak nie die oorheersende geloof in die harte van gelowiges geword, asof hierdie dogmas God se geregtigheid bevat.
Die Dogmas van Predestinasie, Regverdigmaking en Vermeerdering Heiligmaking is die hoof Christen dogmas, wat verwarring en betekenisloosheid in die siele van gelowiges veroorsaak. Maar nou behoort die meerderheid Christene God leer ken, asook Sy geregtigheid en volhard in die versekerde geloof.
"Onse Heer wie die geregtigheid van God geword" sal u siel met groot verstanding voorsien en dit na vrede lei. Die skrywer is begerig dat u die seëning van die kennis van God se geregtigheid besit. Mag God se seëning met u wees!
Although the Covid-19 pandemic has ended, there are still difficulties in sending or receiving our printed books by mail due to various difficult international situations. When the international situation improves and mailing normalizes, we will resume mailing printed books.