Afrikaans 6
Choose your preferred file format and safely download to your mobile device, PC, or tablet to read and listen to the sermon collections anytime, anywhere. All eBooks and AudioBooks are completely free.
Die geregtigheid van God is deursigtig en is verskillend van die geregtigheid van die mens. God se geregtigheid is binne in die evangelie van die water en die Gees geopenbaar, wat volbring was deur die doop van Jesus wat Hy van Johannes ontvang het, asook Sy bloed aan die Kruis. Ons moet terugkeer na geloof in God se geregtigheid voordat dit te laat is.
Dra u kennis hoekom Jesus verplig was om deur Johannes die Doper gedoop te word? Sou Johannes nie vir Jesus gedoop nie, kon ons sondes nie op Hom geplaas word nie. Johannes die Doper was die grootste man van almal, en die doop wat hy vir Jesus gegee was, was die absoluut vereiste vir God om al ons sondes op Jesus te plaas.
Jesus was gedoop om die wêreld se sondes op Sy skouers te dra, en het Sy bloed aan die Kruis gestort om die loon van die sondes te betaal. Al hierdie waarhede het my verstanding wat ek tevore besit i.v.m. die wedergeboorte heeltemal verander, waar ek slegs in die bloed aan die Kruis geglo het. God het deur hierdie boodskappe u geleer wat Sy geregtigheid behels sodat ons volledig kennis oor dit kon ontvang, en in dit met die hart te glo. Ek dank die Here vir al hierdie seëninge.
Although the Covid-19 pandemic has ended, there are still difficulties in sending or receiving our printed books by mail due to various difficult international situations. When the international situation improves and mailing normalizes, we will resume mailing printed books.