Search

рдирд┐рдирд┐рдГрд╢реБрд▓реНрдХ рдИ-рдкреБрд╕реНрддрдХреЗрдВ рдФрд░ рдСрдбрд┐рдпреЛрдмреБрдХ

рдкрд╡рд┐рддреНрд░ рдЖрддреНрдорд╛

рдЕрдлреНрд░реАрдХрд╛рдВрд╕  3

Die Heilige Gees wie in my woon - Die Foutlose manier vir ons om die Heilige Gees te ontvang

Rev. Paul C. Jong | ISBN 898314291x | рдкреГрд╖реНрда 399

рдИ-рдмреБрдХреНрд╕ рдФрд░ рдСрдбрд┐рдпреЛрдмреБрдХреНрд╕ рдирд┐рдГрд╢реБрд▓реНрдХ рдбрд╛рдЙрдирд▓реЛрдб рдХрд░реЗрдВ

рдЕрдкрдирд╛ рдкрд╕рдВрджреАрджрд╛ рдлрд╝рд╛рдЗрд▓ рдлрд╝реЙрд░реНрдореЗрдЯ рдЪреБрдиреЗрдВ рдФрд░ рдЕрдкрдиреЗ рдореЛрдмрд╛рдЗрд▓ рдбрд┐рд╡рд╛рдЗрд╕, рдкреАрд╕реА рдпрд╛ рдЯреИрдмрд▓реЗрдЯ рдкрд░ рд╕реБрд░рдХреНрд╖рд┐рдд рд░реВрдк рд╕реЗ рдбрд╛рдЙрдирд▓реЛрдб рдХрд░реЗрдВ рддрд╛рдХрд┐ рдЖрдк рдХрд╣реАрдВ рднреА, рдХрднреА рднреА рдкреНрд░рд╡рдЪрди рд╕рдВрдЧреНрд░рд╣ рдкрдврд╝ рдФрд░ рд╕реБрди рд╕рдХреЗрдВред рд╕рднреА рдИ-рдмреБрдХреНрд╕ рдФрд░ рдСрдбрд┐рдпреЛрдмреБрдХреНрд╕ рдкреВрд░реА рддрд░рд╣ рд╕реЗ рдирд┐рдГрд╢реБрд▓реНрдХ рд╣реИрдВред

рдЖрдк рдиреАрдЪреЗ рджрд┐рдП рдЧрдП рдкреНрд▓реЗрдпрд░ рдХреЗ рдорд╛рдзреНрдпрдо рд╕реЗ рдСрдбрд┐рдпреЛрдмреБрдХ рд╕реБрди рд╕рдХрддреЗ рд╣реИрдВред ЁЯФ╗
рдПрдХ рдореБрджреНрд░рд┐рдд рдкреБрд╕реНрддрдХ рд░рдЦреЗрдВ
Amazon рдкрд░ рдПрдХ рдореБрджреНрд░рд┐рдд рдкреБрд╕реНрддрдХ рдЦрд░реАрджреЗрдВ
Inhoud
┬а
Voorwoord

Deel Een тФА Preke
1. Die Heilige Gees werk binne God se Woord van Belofte (Handelinge 1:4-8)┬а
2. Kan iemand werklik die Heilige Gees deur eie pogings koop? (Handelinge 8:14-24)┬а
3. Het u die Heilige Gees ontvang wanneer u gelowig geword het? (Handelinge 19:1-3)┬а
4. Hulle wie dieselfde geloof as die Dissipels het (Handelinge 3:19)┬а
5. Wil u graag gemeenskap met die Heilige Gees koester? (1 Johannes 1:1-10)┬а
6. Glo sodat die Heilige Gees in u kan kom woon (Matth├й├╝s 25:1-12)┬а
7. Die lieflike evangelie wat die Heilige Gees toelaat om in gelowiges te kom woon (Jesaja 9:6-7)┬а
8. Deur wie vloei die lewende water van die Heilige Gees? (Johannes 7:37-38)┬а
9. Die evangelie van Sy doop wat ons rein gemaak het (Ef├йsi├лrs 2:14-22)┬а
10. Wandel in die Gees! (Gal├бsi├лrs 5:16-26, 6:6-18)┬а
11. Om jou lewe vervul met die Heilige Gees te leef (Ef├йsi├лrs 5:6-18)┬а
12. Leef die lewe vervul met die Heilige Gees (Titus 3:1-8)┬а
13. Die werke en gawes van die Heilige Gees (Johannes 16:5-11)┬а
14. Wat is ware bekering vir die ontvangs van die Heilige Gees? (Handelinge 2:38)┬а
15. U kan die vervulling van die Heilige Gees ontvang slegs wanneer u die waarheid weet (Johannes 8:31-36)┬а
16. Die opdrag aan hulle wie die Heilige Gees ontvang het (Jesaja 61:1-11)┬а
17. Ons moet geloof en hoop in die Heilige Gees besit (Romeine 8:16-25)┬а
18. Die waarheid wat gelowiges na die vervulling van die Heilige Gees toe lei (Josua 4:23)┬а
19. Die lieflike evangelie wat die voorhangsel van die Tempel in twee geskeur (Matth├й├╝s 27:45-54)┬а
20. Die persoon wie die vervulling van die Heilige Gees ontvang het lei anders om die Heilige Gees te ontvang (Johannes 20:21-23)┬а

Dee Twee тФА Byvoegsel
1. Getuienisse van Verlossing┬а
2. Vrae en Antwoorde┬а
┬а
Die mees algemene strydpunte wat in Christendom vandag beredeneer word is "verlossing van sonde" en "die vervulling van die Heilige Gees." Maar weinig het die presiese kennis oor hierdie twee onderwerpe ondanks die feit dat hulle die mees belangrike konsepte in Christendom is. Wat die saak bemoeilik is dat daar nie veel oor hierdie onderwerpe in die Woord geskrywe is sodat ons dit kan leer en duidelikheid oor hierdie belangrike onderwerpe kan kry. Christen skrywers in algemeen skryf slegs oor die gawes van die Heilige Gees en verheerlik die gevulde - geestelike lewe wat boekrakke volmaak. Maar geeneen van hulle waag om oor hierdie fundamentele vraag te praat nie, naamlik "Hoe `n gelowige verseker die Heilige Gees kan ontvang?" Hoekom is dit so? Dit is voor die hand liggend dat hulle nie die presiese kennis oor dit besit nie. Soos die Profeet Hosea uitgeroep het in moedeloosheid, "My volk gaan te gronde weens die gebrek aan kennis," en gevolglik sien ons baie Christene vandag wat in godsdienstige fanatisme betrokke word in sy verskillende kleure en vorme, met die hoop dat hulle die Heilige Gees sal ontvang. Hulle is oortuig dat as hulle in `n waansinnige emosie gelaaide toestand opgesweef word, sal hulle die Heilige Gees ontvang. Maar dit is nie oordrywing om te se, dat hulle so-genaamd geloof Christendom verklein na `n eenvoudige oppervlakkige Sjamanisme. U moet weet, hierdie fanatisme het sy ontstaan van Satan.
Die skrywer Eer. Paul C. Jong waag hier om die bybelse waarheid te verkondig. Hy preek oor die essensiele onderwerpe in volskaals, waar die meerderheid geestelike skrywers hierdie belangrike vraag vir `n lank tyd ontduik het. Eerstens bepaal hy die bedoelings van "die wedergeboorte" en daarna "die vervulling van die Heilige Gees" en verduidelik die onvermydelik verwantskap tussen die twee vernaamste konsepte. Ten slotte, preek hy oor die hele reeks rakende die Heilige Gees, vanaf "hoe om geeste te onderskei" tot "die weg na `n Gees gevulde lewe." Die skrywer beveel aan dat u na die webblad verwys om meer informasie oor die inhoud van hierdie boek te kry.
рдЕрдзрд┐рдХ
рдирд┐рд╢реБрд▓реНрдХ рдореБрджреНрд░рд┐рдд рдХрд┐рддрд╛рдм
рдЗрд╕ рдореБрджреНрд░рд┐рдд рдХрд┐рддрд╛рдм рдХреЛ рдХрд╛рд░реНрдЯ рдореЗрдВ рдЬреЛреЬреЗ

рдЗрд╕ рд╢реАрд░реНрд╖рдХ рд╕реЗ рд╕рдВрдмрдВрдзрд┐рдд рдкреБрд╕реНрддрдХреЗрдВ

The New Life Mission

рд╣рдорд╛рд░реЗ рд╕рд░реНрд╡реЗрдХреНрд╖рдг рдореЗрдВ рднрд╛рдЧ рд▓реЗрдВ

рдЖрдк рд╣рдорд╛рд░реЗ рдмрд╛рд░реЗ рдореЗрдВ рдХреИрд╕реЗ рдЬрд╛рдиреЗ?